Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

BRIEF: ‘Knip en plak’ uit Skrif ‘ontnugter en skok’

Prof Johan Janse van Rensburg van Bloemfontein skryf: Ek luister na ’n televisie-opname van ’n voordrag tydens die teologiese dag van die Fakulteit Teologie (UV) in 2022. Een van die voordragte het gehandel oor ’n kwesbare houding teenoor die LGBTQ-beweging. Wat ontnugter en skok is die wyse waarop die Heilige Skrif gebruik word om die […]

BRIEF: ‘Knip en plak’ uit Skrif ‘ontnugter en skok’ Lees verder

Briewe

Brief: Help my tog met perspektief op Dag van Verootmoeding

Johannes Froneman van Kleinmond skryf: Verskeie aspekte van vanjaar se Dag van Verootmoediging het my verontrus – tot so ’n mate dat ek maar stilgebly het waar ek as deel van die gemeente instemmend moes reageer. Ek het dit ervaar as ’n goed bedoelde poging wat mank gegaan het aan ’n deeglike aanloop en verduideliking.

Brief: Help my tog met perspektief op Dag van Verootmoeding Lees verder

Aktueel Briewe

Brief: ‘Hoe gemaak as die ASM ons telkens terugverwys na verstopte kerkordelike kanale?’

Ds Norma Rossouw van die Vaalrivier-gemeente skryf namens Koinonia Sinode: Hoe gemaak as kerkleiers hulle posisie in die kerk misbruik om vanaf ’n verhewe troontjie hulle eie ideologiese sienings te bevorder? Hulle doof hou vir die noodroep van meer as 100 NG gemeentes met ’n paar duisend lidmate wat die kerk wil terugroep tot gehoorsaamheid

Brief: ‘Hoe gemaak as die ASM ons telkens terugverwys na verstopte kerkordelike kanale?’ Lees verder

Aktueel Briewe

BRIEF: Juwele te vind in Bybelse geslagsregisters

Theo Badenhorst van Brackenfell-Proteahoogte skryf: Ek hoor by ’n getroue Bybelleser dat hy maar stoei om deur die geslagslyste van die Bybel te kom, soos die eerste nege hoofstukke van 1 Kronieke. Tog spring daar ook juwele uit hierdie lyste uit. Die Kroniekgeskiedenis is voltooi ná Israel se terugkeer uit die Babiloniese ballingskap. Die volk

BRIEF: Juwele te vind in Bybelse geslagsregisters Lees verder

Briewe

BRIEF: Wat het van die Seisoen van Luister geword?

Smuts Janse van Rensburg van Oudtshoorn skryf: Enkele jare gelede het die Algemene Sinode (AS) die beleidstuk Seisoen van Luister met drie hoofpunte goedgekeur: Luister na God – m.a.w. luister allereers en bo alles na God, sy Woord, Sola Scriptura; luister na mekaar – m.a.w. luister na die getuienis van medegelowiges se verstaan van die

BRIEF: Wat het van die Seisoen van Luister geword? Lees verder

Briewe

Brief: God se waarheid is konstant onder die vergrootglas

Johan van Noordwes skryf: Die Bybel is vol metafore oor skape en herders. Jesus is die goeie Herder, ons is sy skape. Die fliek American Sniper het ’n aanhaling oor skape wat my bygebly het: “Daar is drie tipes mense in hierdie wêreld: skape, skaaphonde en wolwe.” Ek hou van die analogie en die Bybel

Brief: God se waarheid is konstant onder die vergrootglas Lees verder

Briewe

Brief: Den Hartog verstaan my visie op vrysinnigheid en regsinnigheid verkeerd

Prof Hoffie Hofmeyr van Pretoria skryf: In alle respek teenoor my broer in Christus, ds Willem-Henri den Hartog, meen ek dat hy my in sy Kerkbode-brief van 10 Augustus nogal taamlik verkeerd verstaan. LEES OOK: ‘Bloeiende Christendom’ in Nederland vertel ander storie Hy dink dat ek die totale Christendom in Nederland as vrysinnig beskou wat glad

Brief: Den Hartog verstaan my visie op vrysinnigheid en regsinnigheid verkeerd Lees verder

Briewe

Brief: ‘Bloeiende Christendom’ in Nederland vertel ander storie

Willem-Henri den Hartog van Bulawayo skryf: Prof Hoffie Hofmeyr het die afgelope weke in Kerkbode van 1 Augustus en 28 Julie) twee keer die spook van Nederland geskets in ’n debat oor regsinnig (ortodokse) en vrysinnig (liberalisme). Volgens hom het die liberalisme glo die oorhand in Nederland gekry en is die kerk daar in ’n

Brief: ‘Bloeiende Christendom’ in Nederland vertel ander storie Lees verder

Briewe

Werksoeker vertel: Dit voel na geestelike ‘gaslighting’ om só oorgeslaan te word

Bekkie van Roodepoort skryf: Ek lees Vrydag 28 Julie 2023 die brief van Anoniem van Pretoria raak, en dink by myself hoe braaf, akkuraat en sagkens Anoniem die boot waarin hulle sit beskryf (Brief: “Ek het nie ’n storie van hoop nie, maar my storie is steeds geldig”). Dit roer my hart, want ek is

Werksoeker vertel: Dit voel na geestelike ‘gaslighting’ om só oorgeslaan te word Lees verder

Briewe

Hoffie Hofmeyr skryf: As die skoen pas, trek hom aan

Prof Hoffie Hofmeyr van Pretoria skryf: Dr Frits Gaum is in sy KB-brief van 31 Julie 2023 reg dat ek wel bepaalde strepe trek tussen regsinnigheid en vrysinnigheid. Hy is egter nie reg dat ek dit rigied doen nie, want ek stel dit baie duidelik dat daar iets is soos meer regsinnig en iets soos

Hoffie Hofmeyr skryf: As die skoen pas, trek hom aan Lees verder

Briewe Die gay-debat

Theo Danzfuss skryf: Ek skaam my nie oor die evangelie nie …

Theo Danzfuss van Nelspruit skryf: In sy brief van 27 Julie “Kom ons lees die teks” probeer Neels Jackson steeds om lesers te oortuig dat Romeine 1 slegs die homoseksuele gedrag afkeur waar mense “binne ’n afgodskultus hulleself oorgee aan seksuele orgies met mense van dieselfde geslag”. Dit staan natuurlik nêrens in die teks of

Theo Danzfuss skryf: Ek skaam my nie oor die evangelie nie … Lees verder

Briewe Die gay-debat

Frits Gaum skryf: Moenie my in hoek jaag oor ‘regsinnig’ of ‘vrysinnig’

Frits Gaum van Durbanville skryf: Prof Hoffie Hofmeyr trek in sy brief duidelike strepe tussen, wat hy noem, “regsinnig” en “vrysinnig”. Dalk wil hy op die volgende vrae antwoord: Is mense wat apartheid op grond van bepaalde tekste ondersteun het, vrysinnig of regsinnig? Is mense wat vrouepredikante op grond van die Skrif (Paulus) se afwysing

Frits Gaum skryf: Moenie my in hoek jaag oor ‘regsinnig’ of ‘vrysinnig’ Lees verder

Briewe Die gay-debat

BRIEF: Evangelie ervaar deur ‘smaak, reuk, hoor, proe en voel’

Mias Nortier van Jacobsdal skryf: Auguste Escoffier, wat wyd beskou word as die bekendste en invloedrykste Franse sjef en in die 19de eeu sy impak gehad het op die kulinêre wêreld, het die bekende gesegde gehad: “La bonne cuisine est la base du véritable bonheur” (Goeie kos is die fondasie van ware geluk). Hierdie uitspraak

BRIEF: Evangelie ervaar deur ‘smaak, reuk, hoor, proe en voel’ Lees verder

Briewe

BRIEF: Hoe benader jy die Algemene Sinode: regsinnig of vrysinnig?

Prof Hoffie Hofmeyr van Pretoria skryf: Die Algemene Sinode van die NG Kerk is tans net iets meer as twee maande weg. Dit gaan waarskynlik die belangrikste Algemene Sinode van die afgelope paar dekades word, want ’n moontlike kritieke verdeling tussen regsinnig en vrysinnig binne die NG Kerk gaan waarskynlik vanjaar finaal plaasvind. Hierdie begrippe

BRIEF: Hoe benader jy die Algemene Sinode: regsinnig of vrysinnig? Lees verder

Briewe Die gay-debat

BRIEF: Teks moet ontleed word binne konteks, maar ook met ander tekste vergelyk word

Albin Bowler, Bellville, skryf: Ds Theo Danzfuzz se brief van 19 Julie 2023 verwys. Alreeds in die sewentigerjare is in hermeneutiek en eksegese sekere gereformeerde beginsels aan ons voorgehou. Ek vermoed dat hierdie beginsels ook in die sestigerjare toe ds Danzfuzz die kweekskool bygewoon het deur sy dosente vasgelê is. ’n Belangrike beginsel is dat

BRIEF: Teks moet ontleed word binne konteks, maar ook met ander tekste vergelyk word Lees verder

Briewe Die gay-debat

Neels Jackson skryf: Kom ons lees die teks

Neels Jackson van Centurion skryf: In sy brief “Gay debat: Tyd om eerlik te wees” (Kerkbode 19 Julie 2023) reken Theo Danzfuss ek pleeg inlegkunde as ek sê die tekste wat seksuele verkeer tussen mense van dieselfde geslag veroordeel, en dan spesifiek Romeine 1, gaan oor seksuele verkeer binne die konteks van afgodsdiens. Kom ons

Neels Jackson skryf: Kom ons lees die teks Lees verder

Aktueel Briewe Die gay-debat

Brief: ‘Ek het nie ’n storie van hoop nie, maar my storie is steeds geldig’

Anoniem van Pretoria skryf: Ek het nie ’n storie van hoop nie. Ek is een van die groep beroepbare proponente wat sukkel om werk te kry in die NG Kerk. Ons name is in die Jaarboek. Daar is ongeveer 200 beroepbare proponente (waarvan nie almal noodwendig werksoekend is nie. – Red). Ons bestaan word net

Brief: ‘Ek het nie ’n storie van hoop nie, maar my storie is steeds geldig’ Lees verder

Aktueel Briewe

Brief | Gay-debat: Tyd om eerlik te wees

Theo Danzfuss van Nelspruit skryf: Neels Jackson skryf: “Daar is nie ’n enkele teks in die Bybel wat gay verhoudinge van liefde en trou veroordeel nie.” Dan sing hy weer die ou deuntjie van die vrou se hoed in die kerk. So word die Bybel se waarskuwing teen homoseks bespotlik gemaak. Eerlike debatvoering is om

Brief | Gay-debat: Tyd om eerlik te wees Lees verder

Briewe Die gay-debat

Theo Danzfuss skryf: ‘Die geleentheid van Artikel 37 …’

Ds Theo Danzfuss skryf: Sien prof J van der Merwe se puik brief: “Artikel 37: Verleentheid of geleentheid?”. Met sy konklusie: “Miskien is die Algemene Sinode in sy huidige vorm se rakleeftyd verby”, en “Dit het dalk tyd geword dat al tien streeksinodes gelyktydig uit algemene sinodale verband tree …”, stem ons hartlik saam! Halleluja!

Theo Danzfuss skryf: ‘Die geleentheid van Artikel 37 …’ Lees verder

Aktueel Briewe

Schalk van der Merwe skryf: ‘Liefdevolle gayverhoudings is Bybels vreemd’

Schalk van der Merwe, Langebaan skryf: Die brief ‘Daar is nie ’n enkele teks (in die Bybel) wat gay verhoudinge van liefde en trou veroordeel nie’ verwys. Ek wil hierdie antwoord rig aan my broer Neels Jackson, en ek doen dit met die grootste liefde en uit die diepte van my hart. Ek hoop jy

Schalk van der Merwe skryf: ‘Liefdevolle gayverhoudings is Bybels vreemd’ Lees verder

Aktueel Briewe Die gay-debat

Brief: ‘Bybel sê niks goeds oor selfdegeslag seksuele praktyke in enige konteks nie’

Ds Julian van Groblersdal skryf: Neels Jackson skryf in sy brief (13.07) die volgende: “Die argument is dat liefdevolle en getroue verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag nie sonde is nie, en dat liefdevolle seksuele verkeer in sulke verhoudinge ook nie sonde is nie.” Hierdie argument plaas die aksent op die konteks waarbinne die daad

Brief: ‘Bybel sê niks goeds oor selfdegeslag seksuele praktyke in enige konteks nie’ Lees verder

Aktueel Briewe Die gay-debat
Scroll to Top