BRIEF: ’n Alternatiewe kerk binne die kerk?
Albert Alberts van Knysna skryf: Ek het met belangstelling geluister na die insiggewende onderhoud wat Mia Spies op Netwerk24 met Laurie Gaum oor die afgelope sinode gevoer het. Laurie het gese dat hy droom oor ’n alternatiewe kerk waarin gay mense hulleself ten volle kan uitlewe. Hy het gesê dat dit veral op ’n gemeentevlak […]
BRIEF: ’n Alternatiewe kerk binne die kerk? Lees verder
Briewe













