Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: Regsinnige gemeentes vasgekeer binne afgedwonge nuwe geloofmilieu

Arnold Griesel skryf: Psalm 119:6-7 sê “Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord” en “… laat my nie afdwaal van u gebooie nie”. Die hoekstene van die gereformeerde, protestantse geloof is gelê by die bekende Sinode van Dordrecht in 1618-19. By hierdie vergadering is die Bybel –

Brief: Regsinnige gemeentes vasgekeer binne afgedwonge nuwe geloofmilieu Lees verder

Briewe

Brief: Dankie vir ringe wat nog die evangelie verstaan

Theo Danzfuss van Nelspruit-Suid skryf: Teen hierdie tyd weet almal van die groeiende krisis in die NG Kerk rondom dwaalleer wat by verskeie van ons kerkvergaderings ingesypel het. Die groot vraag is: Wat moet ons maak met hierdie “lastige” gemeentes wat nie die NG Kerk wil skeur nie, maar wil reformeer? Wat sal ons doen

Brief: Dankie vir ringe wat nog die evangelie verstaan Lees verder

Briewe

Brief: Nodig om saam met Jesus klein te word

Theo Badenhorst van Brackenfell-Proteahoogte skryf: “Wie kan dan gered word?” het selfs Jesus se dissipels uitgeroep in Markus 10:17-31. Die saak van die kameel en die naald se oog is al op verskillende maniere gehanteer. Een moontlikheid wat genoem word, is dat daar in die muur van Jerusalem ’n baie klein poortjie was, wat die

Brief: Nodig om saam met Jesus klein te word Lees verder

Briewe

Brief: Het die Vader vir ons aan die kruis gesterf?

G.O.B. van Johannesburg skryf: Met verbasing het ek ’n gebed van ’n ouderling aan die Nagmaaltafel gehoor, waar hy gebid het: “Vader, dankie dat U aan die Kruis vir ons gesterf het”. Het hierdie persoon lewende en onderskeibare verhoudings met die Vader as vader, met die Here Jesus as persoonlike verlosser en met die Heilige

Brief: Het die Vader vir ons aan die kruis gesterf? Lees verder

Briewe

Brief: Die ASM en Koinonia: Kerk sal ’n getuienis hê wanneer ons die pad van gebed en verootmoediging loop

Theo Badenhorst van Brackenfell skryf: Ons is in die Lydenstyd en Pinkster lê voor. Hierdie seisoene is juis geskik vir verootmoediging en vernuwing, die dinge wat die kerk van Christus die nodigste het. Nou is daar sprake van nog ’n hofsaak, by ’n wêreldlike hof. Ek het onlangs geluister na die radiogesprek met ds Jan

Brief: Die ASM en Koinonia: Kerk sal ’n getuienis hê wanneer ons die pad van gebed en verootmoediging loop Lees verder

Briewe

Brief: ‘Postmoderne epistemologie kan nie gereformeerd wees nie’

Johan Janse van Rensburg skryf: Die polarisering binne die NG Kerk verwys. Albei partye wil by ’n gereformeerde verstaan van die evangelie uitkom. Ons is immers ’n gereformeerde kerk. Verskillende vertrekpunte veroorsaak egter dat ons nie by dieselfde doelwit kán uitkom nie. ’n Gereformeerde paradigma verteenwoordig ’n bepaalde verstaan van die Skrif, soos dit in

Brief: ‘Postmoderne epistemologie kan nie gereformeerd wees nie’ Lees verder

Briewe

Brief: Is dit hoe ’n middelgrond-kerk lyk?

Prof Johan Janse van Rensburg van Fichardtpark skryf: Wat die afgelope weke op kerklike terrein (lees slagveld) gebeur het, laat ’n mens wonder of dit is hoe die voorsitter van die Algemene Sinode se middelgrond-kerk lyk. By twee geleenthede is voor- en teenstanders lugtyd gegun om verskilpunte te bespreek. Die ampteike verklaring van die Algemene

Brief: Is dit hoe ’n middelgrond-kerk lyk? Lees verder

Briewe

Brief: Projeksie gekamoefleer deur sentiment en onkunde

Gerhard Mahne van Kaapstad skryf: Die NG Kerk se leierskap (ASM) se onlangse verklaring in die media oor kerkrade wat bande met die kerkverband opskort het betrekking. Hulle verklaar dat ’n kerkraad “nie die bevoegdheid (het) om die Kerkorde te verander of (te) ignoreer nie”. Maar, is die stryd in die NG Kerk nie juis

Brief: Projeksie gekamoefleer deur sentiment en onkunde Lees verder

Briewe
As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: Bybelse oorwinning verkies gewoonlik ’n minderheid plus God

Wicus Luwes van Richardsbaai skryf: Die alewige soeke na mense wat met ons saamstem, herinner my aan ’n stelling wat Albert Einstein op ’n keer gemaak het. Met die bekendstelling van Einstein se relatiwiteitsteorie het daar ’n groep van 28 fisici ’n verdoemende boek teen sy stelling uitgegee. Die boek getiteld, 100 Authors against Einstein,

Brief: Bybelse oorwinning verkies gewoonlik ’n minderheid plus God Lees verder

Briewe

‘Die NGB noem ook die merktekens van die valse kerk’

J.A. (Arnold) Griesel van Bethulie skryf: Op 16 November 2023 skryf Jan Lubbe ʼn rubriek “Die ware kerk in wording: Een, heilig, katoliek”, waarin die eenheid van die kerk en die merktekens van die ware kerk (suiwer woord, sakramente, en tug) pragtig beskryf word met verwysing na die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB) Artikel 29.  Die rubriek

‘Die NGB noem ook die merktekens van die valse kerk’ Lees verder

Briewe

Brief: Die Godheid van Christus

Ds Stefaan de Jager van Jeffreysbaai skryf: Die kuratorium op Stellenbosch het verklaar dat teoloog Peter Nagel ná ‘belyning’ sy predikantsbevoegdheid teruggekry het. Hierdie bevoegdheid is ongeveer ‘n jaar gelede opgeskort om dr Nagel kans te gee om te gaan besin oor die Godheid van Christus al dan nie. LEES OOK: Teoloog Peter Nagel kry

Brief: Die Godheid van Christus Lees verder

Briewe

Brief: Die waarheid kan nooit deur ʼn leuen gedien word nie

Leon M Foot van Welkom skryf: In die tydperk sedert die Algemene Sinode in Oktober 2023 word daar verskeie halwe waarhede en volle leuens oor die sitting versprei – tot groot onmin en verwarring onder lidmate. Een daarvan is die saak oor aborsie. Die boodskap word verkondig dat die AS aborsie op aanvraag goedgekeur het.

Brief: Die waarheid kan nooit deur ʼn leuen gedien word nie Lees verder

Briewe

Leon Foot skryf: Jacobsdal sal moet verduidelik

Leon M Foot van Welkom skryf: Jacobsdal se brief “Gemeente reageer op Algemene Sinode 2023 se besluite” vra vir ‘n verduideliking, want dit waarop hulle so sterk reageer, is nie die waarheid nie. Hulle “verwerp enige goedkeuring van aborsie”. Na watter besluit verwys hulle? Daar was geen sodanige besluit oor aborsie nie. Net om ekstra

Leon Foot skryf: Jacobsdal sal moet verduidelik Lees verder

Briewe

Brief | Artikel 32: Toorstokkie of suigstokkie?

Theo Danzfuss skryf: Sommige lidmate is opgewonde oor die wysiging van KO Art 32 sodat gemeentes nou glo by ander sinodes kan inskakel. Baie glo dat hierdie besluit soos die toorstokkie sal wees wat eenheid in die kerk sal herstel. Ander glo egter dat dit eerder ’n suigstokkie is om behoudendes besig te hou terwyl

Brief | Artikel 32: Toorstokkie of suigstokkie? Lees verder

Briewe

Brief: ’n Nuwe soort Gereformeerde geloof?

Johan van Rensburg van Bloemfontein skryf: Geluk en dank aan Joernalis Jana Marx vir ʼn goeie verslag van die onderhoud met ds. Jan Lubbe.  Tóg lees ek wat ek nie regtig verstaan nie. Die opskrif van Netwerk24 (3/11/23) se berig verwys na ’n “Middelgrond-kerk” en ds. Jan word beskryf as ʼn middelgrond-ou. Dan word ds.

Brief: ’n Nuwe soort Gereformeerde geloof? Lees verder

Briewe
Scroll to Top