Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Brief: Wild, Woes en Wonderlik | Evangelie ‘deur die sintuie ervaar’ op Jacobsdal

Die NG Kerk Jacobsdal het op Vrydag 2 Augustus hulle jaarlikse spys-, drank- en Evangelie-paring gehou, skryf ds Mias Nortier vertel meer oor dié ongewone, interaktiewe geleentheid.  Vanjaar se tema het die gehoor op ‘n reis geneem deur die Skrif, van Genesis tot Openbaring, om die tema: “Wild, Woes en Wonderlik” te verken. Van die

Brief: Wild, Woes en Wonderlik | Evangelie ‘deur die sintuie ervaar’ op Jacobsdal Lees verder

Briewe

Brief: Leser nuuskierig ná radio-onderhoud met Jan Lubbe

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Op Dinsdag 23 Julie 2024 in die program “Op en wakker” het Pieter Steyn van RSG ’n onderhoud gevoer met ds Jan Lubbe. Wat ’n wonderlike geleentheid vir die leier nie net van die Algemene Sinodale Moderamen van die NG Kerk nie, maar ook van die Vrystaatse Sinode om ’n

Brief: Leser nuuskierig ná radio-onderhoud met Jan Lubbe Lees verder

Briewe
As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: Om as dissipels van Christus te funksioneer

Theo Badenhorst van Brackenfell skryf: Kerkwees kom neer op dissipelskap, die navolging van ons Here Jesus Christus. Twee gedagtes hieroor. Kategese. Die kerk wêreldwyd is in sy penarietoestand grotendeels omdat ons jeug nie voorberei word vir die kerklike lewe as dissipelskap nie. In die kategese moet dit oor een saak gaan, naamlik lewe in navolging

Brief: Om as dissipels van Christus te funksioneer Lees verder

Briewe

Brief: ‘Kom ons vier dit met ’n nuwe vorm van eenheid!’

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Prof Johan van der Merwe se rubriek (09.07) het betrekking. Dit is verblydend dat iemand van sy statuur, kennis en ervaring ons herinner aan die belangrike 200-jarige herdenking later vanjaar van 1824 se eerste Algemene Sinode. Ek onthou nog ’n ander rubriek wat hy in Kerkbode in Oktober 2022 geskryf

Brief: ‘Kom ons vier dit met ’n nuwe vorm van eenheid!’ Lees verder

Briewe
As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: Wat sê die Bybel oor Jesus se opstanding?

Ds Stefaan de Jager van Jeffreysbaai skryf: Gedurende 2011 het ek twee boeke oor die opstanding van Jesus uit die dood gelees. Die een was “Opstanding” deur Julian Müller, die ander een “Opgestaan” deur Ferdie Mulder. Die twee boeke het dieselfde onderwerp, maar verskil soos dag en nag. In “Opstanding” gaan Julian Müller van die

Brief: Wat sê die Bybel oor Jesus se opstanding? Lees verder

Briewe
As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: Jesus van Durbanville, Zithulele én Nasaret

Malan Meyer van Kaapstad skryf: JG de Bruin skryf op 3 Julie oor die Durbanville Jesus en die Thatamkhulu Jesus. Durbanville Jesus is die klassieke godheid van godsdienstigheid. Hy preek volle bors oor ’n lys van taboes, moets en moenies. “Hou op rook”. “Wat soek jy in ’n bar?”. “Moenie vloek nie”. Hy is ook

Brief: Jesus van Durbanville, Zithulele én Nasaret Lees verder

Briewe
As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief | Uitreik: Ek het besef dat Jesus klaar dáár is

JG de Bruin van Durbanville-Moedergemeente skryf: Dit is ’n week sedert die terugkoms van ons gemeente se jaarlikse ekspedisie na Zithulele in die Oos-Kaap. Dit het my weereens herinner hoe lief ek is vir Afrika, hoe baie ek glo in Afrika … hoe baie ek verlang na Afrika in my daaglikse lewe. Sedert die ouderdom

Brief | Uitreik: Ek het besef dat Jesus klaar dáár is Lees verder

Briewe

Brief | Effektiewe benutting van tyd: Hou dit bondig!

Anoniem van die noordelike voorstede van Kaapstad skryf: Dit was nogal interessant om die skrywe op Netwerk24 raak te lees onder die opskrif “Beperk jou preek tot agt minute, sê pous aan priesters” (12 Junie 2024,). Dit het my laat terugdink aan ’n Sondag in 1992 waar ons as jong getroudes, ’n erediens in ’n

Brief | Effektiewe benutting van tyd: Hou dit bondig! Lees verder

Briewe

Brief: Kerkleiers, waarmee is julle besig?

Prof Johan Janse van Rensburg van Bloemfontein skryf: Nadat my briewegesprek met ds Jan Lubbe in Volksblad kortgeknip is, het die interimkomitee van die moderamen van die Vrystaat ’n verklaring uitgereik. Daarin word ontevredenheid uitgespreek met kerklike sake wat in die openbare media aangespreek word. Die versekering is deur die verklaring beklemtoon dat kerklike strukture

Brief: Kerkleiers, waarmee is julle besig? Lees verder

Briewe

Brief oor Soebatsfontein-tragedie | ‘Mag dié drie engeltjies in vrede rus’

David Magerman van Komaggas skryf: Daar is baie kere wat ek soos die psalmdigter moet sê: “ek is stom, ek sal my mond nie oopmaak nie.” Dit is hoe ek nou voel, die tragedie in Soebatsfontein het my stom. Die dood van hierdie drie kinders het my stom. Maar as ek probeer om woorde te

Brief oor Soebatsfontein-tragedie | ‘Mag dié drie engeltjies in vrede rus’ Lees verder

Briewe

Brief: Steeds geen gesprek met Koinonia nie

Prof Hoffie Hofmeyr van Waterkloof Glen, Pretoria skryf: In Februarie 2024 het die ASM-voorsitter ds Jan Lubbe teenoor dr Anton Knoetze van die Koinonia Sinode in ’n radiogesprek aangedui dat hy homself beslis verbind tot gesprek met Koinonia oor die kritiese en dringende reformasie van die NG Kerk. In Januarie het ds Lubbe in ’n

Brief: Steeds geen gesprek met Koinonia nie Lees verder

Briewe
Ek en Suretha het versigtig die roepstem en uitdaging aanvaar om predikantspaar te word, tussen mense waarmee ons opgegroei het en baie goed ken, skryf dr Gerdrie van der Merwe.

Gerdrie van der Merwe skryf: Genadebrood op die water

Na aftrede beleef elke predikant genadejare en rustigheid, soms ook seldsame verassings op die lewenspad. Dit word beskik en bestuur deur ons werkgewer, die Here Jesus Christus. Dit het ons beleef toe ek twee jaar lank termynleraar was in die gemeente Trompsburg, my grootword dorp waar my voorgeslag in 1854 hulle tentpenne ingeslaan het. Nooit

Gerdrie van der Merwe skryf: Genadebrood op die water Lees verder

Briewe

Brief: Gemeentes, dié vergoeding is ontmoedigend

Anoniem skryf: Dit is vir my sleg en ontmoedigend om dié brief te skryf. Maar of streeksinodes móét dit raaksien en/of die Algemene Sinode moet hiermee help. Ek sien deesdae in die vakatures in Kerkbode dat die mééste kerke ’n kerfbepaling by hulle advertensie plaas. Byvoorbeeld, Gemeente so en so kan tot op kerf 5

Brief: Gemeentes, dié vergoeding is ontmoedigend Lees verder

Briewe

Brief: Die kerkraad besluit oor dolering en opskorting

Johann Ernst van Centurion skryf: André Rossouw van die Strand vra: “Wie doleer nou eintlik – die kerkraad of die gemeente? Ongelukkig gee hy daarop die verkeerde antwoorde. Rossouw wil binne die gemeente ’n sê hê oor die gemeente se verband na buite. Daarvoor moet kerk en kerkverband van mekaar onderskei word. In die woorde

Brief: Die kerkraad besluit oor dolering en opskorting Lees verder

Briewe

Brief: Wie doleer nou eintlik – die kerkraad of die gemeente?

André Rossouw van die Strand skryf: Die standpunte van die Koinoina Sinode en dié van die Algemene Sinodale Moderamen verskyn gereeld in die media met verdagmakende standpunte deur beide kante. Hierbenewens word die media ook gebombardeer met teenstrydige standpunte weerskante van die spektrum. Die sosiale media bly ook nie agter nie en verskeie “kenners” op

Brief: Wie doleer nou eintlik – die kerkraad of die gemeente? Lees verder

Briewe

Brief: Tradisionele sienings word deur transgenderideologie ondermyn

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: ’n Beduidende aantal godsdiensgroepe het insette gelewer oor die Departement van Basiese Onderwys (DBO) se transgenderideologie. Die DBO het in samewerking met die Universiteit Stellenbosch en befonds deur ’n R40 miljoen-toekenning van VVOB (’n Belgiese organisasie) ’n sogenaamde gendergereedskapskis ontwikkel. Die DBO noem dit die Gender-Responsive Pedagogy for Early Childhood

Brief: Tradisionele sienings word deur transgenderideologie ondermyn Lees verder

Briewe

Brief: ‘Geen verdelingstrategie kan ooit ’n goeie uitkoms hê nie’

André Mouton van Otavi skryf: As lidmaat van ’n Namibiese gemeente word ek nou gekonfronteer met ’n hangende skeiding tussen ons en die Algemene Sinode (AS). In my soeke na sin, het ek tot my verbasing agtergekom dat daar in die agtergrond ’n organisasie is wat ’n rol speel hierin. Dit is Kairos Netwerk (KN).

Brief: ‘Geen verdelingstrategie kan ooit ’n goeie uitkoms hê nie’ Lees verder

Briewe
Scroll to Top