Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: ‘Ek wil deel wees van ’n identiteitskeppende NG kerk in ’n komplekse, veranderende wêreld’

Leon Venter van Graafwater skryf: Theo Danzfuss se brief oor die “dismantling” van ons gereformeerde identiteit en JG de Bruin se antwoord daarop verdien aandag. Die tema van die institusionele verval en verlies van identiteit in die NG kerk is kompleks. Die institusionele verval van die NG kerk word al dekades beskryf. Talle skrywers verduidelik […]

Brief: ‘Ek wil deel wees van ’n identiteitskeppende NG kerk in ’n komplekse, veranderende wêreld’ Lees verder

Briewe
Verskeie leiers en ou vriende het vertel hoe wyle pres. Carter van ’n nederige jeug uitgestyg het tot suksesvolle boer, duikbootoffisier, kernwapenkundige, goewerneur van Georgia en later die 39ste president van die Verenigde State van Amerika. Foto: Wikimedia Commons

Brief | Hulde aan Jimmy Carter: Daar is soveel om van hom te waardeer en oor dankbaar te wees

Johannes Froneman van Kleinmond skryf: Die ontslape oudpresident Jimmy Carter is in ’n roerende huldigingsdiens in die National Catheral in Washington gehuldig as ’n man van karakter en geloof. Dit is bygewoon deur verskeie oudpresidente, die huidige Amerikaanse president en die aangewese president. Verskeie leiers en ou vriende het vertel hoe Carter van ’n nederige

Brief | Hulde aan Jimmy Carter: Daar is soveel om van hom te waardeer en oor dankbaar te wees Lees verder

Briewe

Brief: Enkele riglyne om leraars ouer as 70 jaar in gemeentes as leraars aan te stel

Albin Bowler van Bellville skryf: Die vraag is nie of predikante en diensleraars ouer as 70 jaar in gemeentes aangewend behoort te word nie, maar eerder volgens watter praktiese riglyne. LEES OOK: ‘Jy moes ’n testament opstel … op ouderdom 18’ – Bun Booyens oor diensplig en die uitwerking van ’n gebrek aan afsluiting Dit

Brief: Enkele riglyne om leraars ouer as 70 jaar in gemeentes as leraars aan te stel Lees verder

Briewe
As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: Ons identiteit is eerste in Christus, nie die NG Kerk nie

JG de Bruin van Durbanville skryf: Hierdie brief is in reaksie op Theo Danzfuss se brief (So word ons NG identiteit ‘dismantle’), wat ernstige kommer uitspreek oor die NG Kerk. Alhoewel sy passie vir die kerk waardeer word, glo ek dat sy argumente die situasie wanvoorstel en eerder verdeeldheid as versoening bevorder. Hoekom is daar

Brief: Ons identiteit is eerste in Christus, nie die NG Kerk nie Lees verder

Briewe

Brief: Hoe lyk geluk? vra dié reisiger

Nico de Klerk van Wellington skryf: Dr Nadia Marais se rubriek “Wat beteken dit tog om gelukkig te wees?” het my ’n rukkie besig gehou. Hoeveel meer betekenis kom uit die ou vertalings met woorde soos “welgeluksalig”, “goedertierenheid” en “vergenoegdheid”. Afrikaans bly mooi. Op ’n trein van San Francisco na Silicon Valley waar van die

Brief: Hoe lyk geluk? vra dié reisiger Lees verder

Briewe
As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: Dán word kerk slagoffer van interne konflik en eksterne irrelevansie

André Mouton van Otavi in Namibië skryf: Is dit nie nou tyd vir ons almal om ons ideologiese vertrekpunte eerlik te erken en te herbedink nie? So ’n selfondersoek kan ’n deurslaggewende rol speel om meer Christosentries te funksioneer met ’n oortuigende fokus op Christus as die middelpunt van geloof eerder as op ons ideologiese

Brief: Dán word kerk slagoffer van interne konflik en eksterne irrelevansie Lees verder

Briewe

Brief: So word ons NG identiteit ‘dismantle’

Theo Danzfuss van Nelspruit skryf: Op 23/01/2020 het die ateïstiese organisasie FoRDA (Friends of Richard Dawkins Association) ’n byeenkoms gehou in die Rotary Hall in Somerset-Wes. Dawkins is die ateȉs wat bekend is vir sy boek The God delusion en die “Atheist bus campaign” op London se munisipale busse. Volgens ooggetuies was een van ons

Brief: So word ons NG identiteit ‘dismantle’ Lees verder

Briewe
As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: Ons belydenisskrifte oor kindernagmaal

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Wanneer onnadenkende, dikwels onomkeerbare besluite geneem word, het my wyse pa van “o gaats!”-besluite gepraat – veral as daar onverwagse negatiewe gevolge is op hierdie besluite. So klink dit my, was die sogenaamde Roetemerker-besluit van 2023 rakende onder andere kindernagmaal (soos uitgewys deur ds Theo Danzfuss, in Kerkbode) ’n “o

Brief: Ons belydenisskrifte oor kindernagmaal Lees verder

Briewe

Brief: Kan Roetemerkers die kerk op ’n verkeerde roete lei?

Theo Danzfuss van Nelspruit skryf: Roetemerkers vir die jeug kan groot waarde hê mits dit reg verstaan word. Ongelukkig flikker daar rooi ligte oor die Algemene Sinode (AS) se teologie van roetemerkers. In watter mate is hierdie roetemerkers besig om teenproduktief die ganse NG Kerk op ’n verkeerde roete te plaas? Die AS het al

Brief: Kan Roetemerkers die kerk op ’n verkeerde roete lei? Lees verder

Briewe

Brief: Skuif na ander sinode?

Theo Danzfuss van Nelspruit skryf: Om lidmate te troos dat hulle kan loskom van die Algemene Sinode (AS) se omstrede en onskriftuurlike besluite deur net na ’n ander sinode te skuif is ’n vergissing. Dit is hoogstens ’n fopspeen om gemeentes se mond te snoer terwyl die kerk afbrand. Die AS is die beleidmakende sinode

Brief: Skuif na ander sinode? Lees verder

Briewe

Brief: Dra huidige leiers ook só swaar aan die krisis in die NGK?

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Op 5 November 2024 was dit 30 jaar na die moord op prof Johan Heyns. Op 27 Junie 1987 het 30 000 lidmate die NG Kerk verlaat, tesame met ’n honderdtal predikante, om ’n Protestantse kerk vir blanke Afrikaners te stig, terwyl prof Heyns moderator van die NG Kerk was.

Brief: Dra huidige leiers ook só swaar aan die krisis in die NGK? Lees verder

Briewe
As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief | Oplossing vir vasgelooptheid: Skuif na ’n sinode met wie se beleid julle saamstem

Ds Johan Brink (Goudland Sinode) skryf: Met die Algemene Sinode van 2019 word in die agenda gepraat van ons “vasgelooptheid” rondom die besluite oor SGV (selfdegeslagverbintenisse). ’n Mens het gedink die stof sal al ’n bietjie gaan lê rondom die SGV-besluit van die Algemene Sinode en dat daar groter rustigheid in ons kerk kom. Dit

Brief | Oplossing vir vasgelooptheid: Skuif na ’n sinode met wie se beleid julle saamstem Lees verder

Briewe

Brief: Kompromie ten koste van die waarheid van die Woord?

Ds Pieter de Jager van Reddersburg skryf: As afgevaardigde na die onlangse spesiale sinode van die NG Kerk in die Vrystaat betrag ek dat ’n godsonterende verwydering tussen lidmate toeneem. LEES OOK: Vrystaat Sinode | Nabetragting van ’n afgevaardigde: ‘Kompromie skep ruimte terwyl ons verder leer,’ sê leraar oor Vrystaat se versoek rondom verbintenisse by

Brief: Kompromie ten koste van die waarheid van die Woord? Lees verder

Briewe

Brief: Is ons dalk onwetend skuldig aan Ouderdomisme (“Ageism”)?

Albin Bowler van Bellville skryf: Ouderdom is een van die eerste eienskappe (saam met ras, geslag en fisieke gestremdheid) wat ons raaksien wanneer ons iemand die eerste keer ontmoet. Ouderdomisme gebeur wanneer ons mense beledig, seermaak, benadeel en verontreg op grond van hul ouderdom. Dit erodeer die liefde tussen generasies. Ons kan ouderdomisme eenvoudig beskryf

Brief: Is ons dalk onwetend skuldig aan Ouderdomisme (“Ageism”)? Lees verder

Briewe

Hulde aan Frits Gaum: ’n Dominee-joernalis van die hoogste stoffasie

Hennie van Deventer van Melkbosstrand skryf: In die hande van my Tukkie-tydgenoot (’n latere Matie) Frits Gaum was Die Kerkbode ’n formidabele publikasie. Toe hy in die 90’s by die Nasionale Pers kom aanklop met die voorstel dat sy blad by die dagblaaie van die Nasionale Pers ingevoeg word as bylae, was ek dadelik positief.

Hulde aan Frits Gaum: ’n Dominee-joernalis van die hoogste stoffasie Lees verder

Briewe

Brief: Is daar ruimte vir regsinnige gelowiges in die NG Kerk? 

Arnold Griesel van Bethulie skryf: Die sogenaamde Drie Formuliere van Enigheid (Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB), die Heidelbergse Kategismus, en die Dordtse Leerreëls) vorm die belydenisgrondslag van die NG Kerk, en dien dus as hermeneutiese grondslag van die interpretasie en verstaan van die Bybel.  De jure gee die kerkorde van NG Kerk (Art.1) nog erkenning aan die

Brief: Is daar ruimte vir regsinnige gelowiges in die NG Kerk?  Lees verder

Briewe

Gebed vir Israel-Palestina: ‘Moenie NG Kerk só in geheel by ’n internasionale konflik inkoop’

Ds Petrus Kriel van Levubu skryf: Die voorsitter en algemene sekretaris van die ASM het hulleself verhef tot wat genoem word globale spirituele leiers. So het hulle twee die NG Kerk aan ’n standpunt van ’n groep, wat hulle self as Globale Christelike leiers sien, verbind. Daarmee is in effek die hele NG Kerk en

Gebed vir Israel-Palestina: ‘Moenie NG Kerk só in geheel by ’n internasionale konflik inkoop’ Lees verder

Briewe

Brief: Hoor Siya se oproep!

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Siya Kolisi het ’n kragtige boodskap na die Springbokke se oorwinning oor die All Blacks afgesluit met die woorde dat SA 30 jaar van vryheid vier, maar dat ons volgende viering vir vroue moet wees wat vry is van geslagsgebaseerde geweld. So gepas op die laaste dag van Augustus, Vrouemaand

Brief: Hoor Siya se oproep! Lees verder

Briewe
Scroll to Top