Brief | Die wêreld het nodig dat ons ons apartheidsbekering onthou
Cobus van Wyngaard van Pretoria skryf: Ek wonder al meer as ’n maand of iemand dan iets gaan sê oor Petrus Kriel se brief van 14 Februarie. Partymaal moet ons seker ophou wag vir iemand, en praat waar ons geroep word. Russel Botman vertel die verhaal van studente in Jaap Durand se teologieklas wat in […]
Brief | Die wêreld het nodig dat ons ons apartheidsbekering onthou Lees verder
Briewe









