Waarheid volgens die Skrif: Vier stellings om oor jou eie insig te oorweeg
Danie Dreyer van Pretoria skryf: Na aanleiding van dr Fanie Cronjé en prof Louis Jonker se skrywes en die verskeie reaksies wat daarop gevolg het oor die (her-)interpretasie van die Bybel die volgende: ’n Mens se eie insigte in wat volgens die Skrif die waarheid is, kan in die lig van die volgende vier stellings […]
Waarheid volgens die Skrif: Vier stellings om oor jou eie insig te oorweeg Lees verder
Aktueel Briewe









