Video: Kaapse gemeente poog om solidariteit te toon deur gasheer te speel vir Francesca Albanese in brandpuntgesprek oor Israel en Gasa
Meer as 100 vrae gerig aan Francesca Albanese het Sondagmiddag digitaal ingestroom toe die Groote Kerk in Kaapstad gasheer gespeel het vir ’n intergodsdienstige interaksie met dié regskenner wat as die Verenigde Nasies se spesiale rapporteur oor die menseregte-situasie in die Palestynse gebiede dien en ’n hoë internasionale asook plaaslike profiel op grond van haar […]





















