Kollig-podsending | Toe sê hy vir my: ‘Vertel vir iemand wat met jou gebeur het’ – leraar van Pretoria oor sy pad met evangelisasie
Dr Frikkie Coetzee is ’n predikant van Pretoria en hy lei die NG Kerk se Algemene Taakspan Evangelisasie. In dié episode van Kollig vertel hy vir Heléne Meissenheimer meer van sy eie geloofspad en die werk van dié taakspan. Van die onderwerpe wat hy bespreek is ’n “holistiese kyk” na wat evangelisasie is asook die […]





















