Elders gesien: Nuwe perspektiewe klink op toe dié saamtrek vir die eerste keer buite Europa plaasvind
Suid-Afrika was bevoorreg om as gasheer op te tree vir die internasionale ReDi (International Society for the Research and Study of Diaconia and Christian Social Practice)-konferensie wat vir die heel eerste keer in die globale Suide gehou is. Hannes Knoetze vertel meer. Die eerste ReDi-konferensie buite Europa was ‘n groot inspirasie en het “nuwe […]





















