ELDERS gesien | Teoloë stel petisie op teen narratief wat Trump oor SA dryf
Plaaslike Christenleiers het Woensdag 12 Februarie in ’n verklaring onlangse optrede deur die Amerikaanse regering, soos die onttrekking van steun aan ondermeer MIV-programme in Suider-Afrika via USAID, ten sterkste veroordeel. Die skrywers sê die narratief van die Amerikaanse regering onder leiding van pres Trump is gebaseer op “verdigsels, verdraaiings en blatante leuens” oor die situasie […]
ELDERS gesien | Teoloë stel petisie op teen narratief wat Trump oor SA dryf Lees verder
Flits Nuus





















