As pappa in die moederskamer moet wag
As ’n soektog op Google min resultate lewer om oor ’n bepaalde onderwerp inligting te verskaf, dan moet jy weet jy sit met ’n onderwerp waaroor nog nie baie nagedink is nie. Ons het beslis nie hierdie tema in enige module op kweekskool behandel nie. Na gesprekke met ’n paar vroulike kollegas en my eie […]
As pappa in die moederskamer moet wag Lees verder
Nuwe stemme






