Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Rubrieke

‘Ek glo aan ’n heilige kerk’

Elke keer as ons in die Apostoliese Geloofsbelydenis verklaar dat ons “glo in ’n heilige kerk”, dan kom die gedagte op of ons lidmate regtig glo dat ons heilig moet wees en anders as die wêreld moet lewe. Kerkmense verskoon hulleself maklik dat ons mos maar almal sondaars is en nooit sonder ons ou natuur […]

‘Ek glo aan ’n heilige kerk’ Lees verder

Op die kerkstoep
Met die geklap van die sweep en wiele wat tjirr het hierdie donkiekar in die hoofpad … wel, die enigste pad deur Middelpos in die Karoo laat wiel. Wat die kyker opgeval het, is die genot op die gesigte van die insittendes – knus teen mekaar soos die skemer se koue aangemeld het. Foto: Le Roux Schoeman

Gelowig en groen

Thomas Fuller skryf: “Groot rykdom en groot vergenoegdheid woon selde saam in een huis.” Hier­mee onderstreep hy dat onvergenoegdheid en ondankbaarheid kenmerkend is van ’n welvaarts­gemeenskap. Die rede daarvoor is doodgewoon dat die oorvloed van materiële besittings jou laat fokus op wat jy [nog] nie kon inpalm nie en jou in die gejaag daarna by

Gelowig en groen Lees verder

Gelowig en Groen

Strome water

Die digter van Psalm 104 skryf oor die groot waters wat die aarde oordek het. Toe God hulle egter aanspreek, het die waters gevlug. Hulle het oor die berge gespoel, en in die laagtes weggevloei na die plek wat God vir hulle bestem het, na waar Hy vir hulle grense gestel het wat hulle nie

Strome water Lees verder

In verwondering

Word die evangelie doodgepraat?

Vanaf 1857 worstel die kerk met diversiteit – om dit sagkens te stel, skryf Andrew Esterhuizen. Wat is die kwaliteit van ons geworteldheid in Christus en ons verbondenheid in Hom? Hoe het ons die evangelie gekommunikeer en geleef? Hoe het ons geworteldheid in Christus ons gehelp of gehinder om ontwikkeling of onderontwikkeling; etnisiteit; diskriminasie; rassisme

Word die evangelie doodgepraat? Lees verder

Rubrieke

Geseënd is die vredemakers

Die Bloedriviergelofte (1838) is onlangs getoonset. Voortrekkers, Bloedrivier, God. Dit is moeilik om daarna te luister en te vergeet dat juis hierdie trio in diens gestel is van Afrikanernasionalisme, veral indien die gelofte beskou word as ’n verbondsluiting tussen God en (’n uitverkore) Afrikanervolk. Hernude belangstelling in die gelofte vra egter ook na verdere teologiese

Geseënd is die vredemakers Lees verder

Nadia Marais

Die doop is nie kinderspeletjies nie

Die NG Kerk is weer in die nuus – hierdie keer oor ’n dominee wat “afgedank” is omdat hy nie met die “doopleer” van die kerk saamstem nie. Reaksie op hierdie gebeure was soos te wagte uiteenlopend! Ongelukkig getuig baie van die kommentaar van grootskaalse onkunde oor die NG Kerk se verbondsteologie en die manier

Die doop is nie kinderspeletjies nie Lees verder

Johan van der Merwe

Ek is oortuig ons kan mekaar in die NGK omarm

Ek het verlede jaar ’n stukkie geskiedenis gemaak toe ek die eerste swart vroulike proponent in die NG Kerk geword het. Die vraag is natuurlik wat gaan die NG Kerk met my en ek met die NG Kerk doen? Almal sal saamstem dat my situasie nogal uniek is. Wat doen Charlotte vanjaar met haarself? Eer­stens

Ek is oortuig ons kan mekaar in die NGK omarm Lees verder

Nuwe stemme

Die geskenk van skoonheid

“Die wêreld sal gered word deur skoonheid.” So skryf die bekende Russiese skrywer, Fyodor Dostoevsky, in sy boek The Idiot (1869). Hierdie bekende sin – dat skoonheid, oftewel beauty, die wêreld (sal) red – is dié van die hoofkarakter, die jong prins Myskin. Myskin is ’n epilepsielyer. Hy word telkens uitgebuit, onderskat, beledig (sien die

Die geskenk van skoonheid Lees verder

Nadia Marais

Lidmaatdaling: Die vreeslike moontlikhede van ondersoek

Die NG Kerk word in die openbare media bespreek. In die koerante word gepraat oor ons getalle. In Prontuit, praat Kabous met haar gaste oor die NG en VG Kerk en die kerk in die algemeen se rol in die samelewing. Rubriek- en briefskrywers vul die kolomme met kommentaar oor die NG Kerk. Ds Tienie

Lidmaatdaling: Die vreeslike moontlikhede van ondersoek Lees verder

Nelis Janse van Rensburg

Verstaan hulle die boer se lewe en lot?

Met ’n koppie koffie in die hand op die stoep, sal ’n plattelandse dominee in Namibië waarskynlik ’n deuntjie in die kop hoor draai – “Soos ’n hert in dorre streke …” Die deuntjie kan selfs so hard klink soos dat die wildsbok smekend wag op die genadige verlos­sing van die dood. Dit is waarmee

Verstaan hulle die boer se lewe en lot? Lees verder

Op die kerkstoep

Brief uit Ysterplaat: Jesus sou hier uithang

“Ek is ’n dominee in Ysterplaat!” “Skuus dat ek nou vra, maar waar is dit nouweer presies”? “Presies in die middel van die Waterfront en Canalwalk langs die N1 in die Kaap.” Vir baie ooms lui dit nog ’n klokkie as die plek waar hulle hul lugmag-dae spandeer het. “Maar oom, dinge lyk nou anders

Brief uit Ysterplaat: Jesus sou hier uithang Lees verder

Nuwe stemme

Hoe kan grondhervorming help om menswaardigheid te herstel?

Tydens een van die eerste groot byeenkomste van gematigde mense wat oor grondhervor­ming en onteiening in 2018 besin het, het een ouerige dame van die diep platteland ’n opmerking gemaak wat my ekonomiese argumente in hulle spore gestuit het. Dit het my geestelike ore oopgemaak. Haar argument was: Dit is goed as ons grond kan

Hoe kan grondhervorming help om menswaardigheid te herstel? Lees verder

Op die kerkstoep

Meer as gewone brood en wyn

Gebrandskilderde glasvensters is waarskynlik die vorm van religieuse kuns waaraan gewone kerkmense die grootste blootstelling het. Dit is toenemend ook waar van Gereformeerdes wat vir eeue lank weerstand teen enige vorm van kerklike kuns gehad het en eers in die laaste dekades in kerkgeboue vir hierdie besonderse kunsvorm plek ingeruim het. Oor die algemeen word

Meer as gewone brood en wyn Lees verder

André Bartlertt

Moet op Facebook alleen nie vertrou nie

Facebook het pas 15 geword, wat beteken daar’s tieners in ons midde wat nooit ’n wêreld sonder die LIKE-knoppie geken het nie. NG-gemeentes het hulself oor die jare met oorgawe gewerp in die arms van Mark Zuckerberg se skepping en die kerk het waarskynlik veel nut daaruit geput en goeie werk daardeur vermag. ’n Klein

Moet op Facebook alleen nie vertrou nie Lees verder

Redakteursbrief

Die Algemene Sinode: Is die vervaldatum op hande?

Die sewentiende gewone vergadering van die Algemene Sinode van die NG Kerk vind vanaf 6-11 Oktober 2019 in Boksburg plaas. Dit is die grootste vergadering van die kerk waar al die gemeentes van die kerk verteenwoordig word. Anders as by streeksinodes, stuur elke gemeente egter nie afgevaardigdes nie, maar word gemeentes indirek deur hulle onderskeie

Die Algemene Sinode: Is die vervaldatum op hande? Lees verder

Johan van der Merwe
"Ek wil die Here loof," skryf die digter aan die begin van Psalm 104. En dan doen hy dit deur onder meer te sê: "U is met 'n kleed van lig omhul." Lig is 'n motief wat meermale in die Bybel met God en God se werk in verband gebring word. Dink maar aan die begin van Johannes 1 waar die koms van Christus in digterlike taal beskryf word. "In Hom was daar lewe, en die lewe was die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis en die duisternis kon dit nie oorweldig nie." Juis omdat lig so 'n gevestigde simbool vir God en sy werk is, kan 'n dagbreek, soos die een hierbo wat in die Laeveld van Limpopo geneem is, so sterk tot gelowiges spreek. Dit bring lig. Dit bring nuwe moontlikhede, en dit bring skoonheid. Dit is 'n teken van die werk van die Een wat, in die woorde van Psalm 104, "met 'n kleed van lig omhul" is. Foto: Neels Jackson

“U is met ‘n kleed van lig omhul”

Psalm 104 is ‘n skeppingspsalm. Die digter sien die grootheid en verskeidenheid van God se handewerk raak en hy staan verwonder daaroor. Hy kan net een ding doen, en dit is om God daarvoor te prys. As gelowige en natuurliefhebber deel Neels Jackson hierdie verwondering en as fotograaf dokumenteer hy van die skoonheid in die

“U is met ‘n kleed van lig omhul” Lees verder

In verwondering

Kerkbode op 170: Statig én hups

In haar 170ste jaar is Kerkbode vanjaar steeds ’n trotse papierproduk, met getroue intekenaars wat ons logistieke span behoorlik laat myle opsit om afleweraars betyds in stede en dorpe landwyd te kry – van Wellington tot Musina, van Port Elizabeth tot Pretoria, van Richardsbaai tot so ver as Mariental en Okahandja in Namibië. Maar ons

Kerkbode op 170: Statig én hups Lees verder

Redakteursbrief
Scroll to Top