Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Rubrieke

William Hills. Foto: Le Roux Schoeman

Hart en hande, winter en hoop

William Hills draai links en beduie oor die stuurwiel: “Hierdie is die Nyaope-boys. Hulle slaap almal hier. Jy sien sulke rye. Hierdie outjies is erg druggies. Baie van hulle ken my. Hulle noem my Mr GROW. Dis hartseer. Ek is vir hulle soos ’n pappafiguur.” Hills, op ’n street smart 60, is een van die […]

Hart en hande, winter en hoop Lees verder

Redakteursbrief

Die eenheid van die kerk

Die kerk was nog altyd ’n plek vol meningsverskil en selfs stryd. Dink maar aan die diepgaande verskille in die Korinte-gemeente met sy Paulus- en Apollos- en Sefas-mense. En moenie die stryd oor die eet van offer­vleis vergeet nie. Hierdie soort stry­de het deur die eeue gelei tot baie pyn en ly­ding. Die weg is

Die eenheid van die kerk Lees verder

Nelis Janse van Rensburg

Geseënd is die sagmoediges

Die pasafgelope Wes-Kaaplandse si­no­desitting het vergader rond­om die tema: “Volg Jesus met waagmoed.” In haar Netflix TV-reeks met die titel The call to courage (2019) praat die bekende Amerikaanse skry­wer Brené Brown oor die aard van moed. Sy sê dat moed dikwels geasso­sieer word met ’n soort heldhaftigheid, waag­halsigheid selfs – ons praat van waag­moed,

Geseënd is die sagmoediges Lees verder

Nadia Marais

Oor vrees genees

Het jy al ooit een ding gaan soek en dan totaal afgedwaal? Of dit nou op Google of in die biblioteek is, soms is die afdraaipaadjies net meer verleidelik. Ek wou naslaan hoe Kerkbode oor die opstande van 1976 berig het. Net om ’n paar opsies te kry ter toeligting van die Kerk en kuns-rubriek

Oor vrees genees Lees verder

Redakteursbrief

Om dieper te kyk

Nuusfotografie word dikwels bloot as dit beskou: foto’s wat ’n visuele beeld ter illustrasie van ’n nuusgebeurtenis verskaf, gewoonlik met die doel om aandag op die spesifieke nuus­storie te vestig. Dit word oor die algemeen nie as ’n vorm van kuns beskou nie – veral ook omdat dit dik­wels ’n vlie­tende oomblik is wat vasgevang

Om dieper te kyk Lees verder

André Bartlertt

Die vele stories wat ons móét vertel

Die NG Kerk, ’n tipiese hoof­stroom­kerk, het die afgelope paar jaar – soos vele ander kerke wêreldwyd – voor ingrypende uitda­gings te staan gekom. Met die aanbreek van die postapartheid-era in Suid-Afrika was die vraag na die relevansie van die kerk reeds wêreldwyd op kerklike agendas. Hierdie vraag het ook vir die kerk in Suid-Afrika,

Die vele stories wat ons móét vertel Lees verder

Op die kerkstoep
Ds Louis van der Riet (links) verlaat die verhoog waarop hy en vyf ander 'n gesprek gevoer het om te illustreer hoe die gay-kwessie as gesprek eerder as debat benader kan word. Foto's: Le Roux Schoeman

Hoe lyk waagmoed?

Ek wonder of ons weet hoe om ge­nade aan mekaar uit te deel, juis wanneer ons wil reg wees? Die on­langse Wes-Kaaplandse sinodesitting is ’n bewys dat die gesprek oor selfdegeslagverhoudings ons tog kan help met ’n breër gesprek oor genade – en hoe dit uitspeel in geregtigheid en menswaardigheid. Waar dit voorheen gevoel het

Hoe lyk waagmoed? Lees verder

Rubrieke

Die skepping skreeu om genade

Die onlangse vloede in Mosambiek en KwaZulu-Natal het twee sake opnuut beklemtoon. Eerstens het die groot aantal mense wat tydens die vloede gesterf het die kerk gekonfronteer met die broosheid en die nietigheid van die mens en van lewe. Dit is niks nuut nie. Deur die eeue het lewensverlies tydens natuurrampe die mensdom diep geraak

Die skepping skreeu om genade Lees verder

Johan van der Merwe

Groot versoening lê ook in die alledaagse lewe

Ek luister onlangs na ’n kort onderhoud met iemand wat in die Rwan­­da Genocide Centre werk. Hy verwys na die buitengewone verhale van vergifnis wat oor die afgelope de­ka­des in Rwanda plaasgevind het, maar bring die saak dan aarde toe deur te her­inner dat die verhale van oortreders en slagoffers wat in nou verhouding met

Groot versoening lê ook in die alledaagse lewe Lees verder

Nuwe stemme

Teenoor die grys en grou staan ons geanker in die hoop van Christus

Ek skryf hierdie artikel ’n dag voor die Algemene Verkiesing op 8 Mei 2019. Nou weet ek dat wanneer die artikel in Kerkbode gepubliseer word, die uitslag van die verkiesing reeds bekend is. Hopelik het die storm­agtige vaarwaters voor die verkie­sing bedaar en dat die sagte son van God se vrede heerlik skyn oor Suid-Afrika

Teenoor die grys en grou staan ons geanker in die hoop van Christus Lees verder

Op die kerkstoep

Ons aanbod aan Suid-Afrika

Die verkiesing is uiteindelik ver­by. Mnr Ra­ma­phosa het sy man­daat gekry om sy hervor­mings deur te voer. Na al die kritiek op die vo­rige ANC-regering is dit geen ge­ringe prestasie nie en moet ons hom ge­lukwens. Suid-Afrika moet nou terugkeer na normaal. Hopelik kan al die pro­teste, stofopskoppery, dreigemente en politieke maneuvers nou einde kry.

Ons aanbod aan Suid-Afrika Lees verder

Nelis Janse van Rensburg
Ds Strydom Bruwer. Foto: Le Roux Schoeman

Oop vir die oomblik?

Die Sondag moes hy nog ’n diens lei vir ’n vriend wat gesterf het, vertel Strydom Bruwer. Die Maandag volg daar toe ’n voldagvergadering met die direksie van Bybel-Media, waar hy in Maart verlede jaar aan­ge­stel is as ontwikkelingsbestuurder: BM Fondse. Omstreeks 17:25 stap die 58-jarige dominee na sy motor vir die rit huiswaarts –

Oop vir die oomblik? Lees verder

Redakteursbrief

Só klink die Roepingsverklaring steeds

Ons het ’n Here. Ons is hier. Ons is sy kerk. Met hierdie woorde is die Roepingsverklaring wat deur die Algemene Sinode van die NGK in 2002 aanvaar is, afgesluit. In ’n ver­kiesingsjaar met baie beloftes waarvan die meeste leeg gaan bly, is dit goed om hierdie verklaring weer te besoek. In die Verklaring word

Só klink die Roepingsverklaring steeds Lees verder

Johan van der Merwe

Die geskenk van vriendskap

In die film Meerkat Maantuig (2017) word die aangrypende vriendskap tussen Gideo­­nette en Bhubesi uitgebeeld. Haar vriendskap met die verbeeldingryke en vreeslose Bhubesi word vir die getraumatiseerde en vreesbevange Gideonette ’n bron van ge­ne­sing en florering. Die fliek herinner daar­aan dat daar meerdere vorme van liefdesverhou­dings is, veral in die dikwels onderskatte vorm van hegte

Die geskenk van vriendskap Lees verder

Nadia Marais

Die kerk se verhouding met die Moslemgemeenskap

Die lyding van die Moslemgemeenskap in Christchurch as gevolg van die gewelddadige aanval op 15 Maart in ’n moskee, het Christene wêreldwyd en ook vir ons hier plaaslik, diep ontroer. Ons hart gaan uit na die families van diegene wat hulle lewe op so ’n onsinnige wyse verloor het, asook dié wat nog herstel van

Die kerk se verhouding met die Moslemgemeenskap Lees verder

Nelis Janse van Rensburg
Scroll to Top