Is kategese die moeite werd?
Baie mense vra vir my of kategese nog die moeite werd is. In heelwat gemeentes taan jeuggetalle en ouers is dikwels onbetrokke. Die jeug se kerkbywoning is ongereeld en groepleiers sukkel om ’n les te laat werk. Die makliker opsie is om groot groepbyeenkomste te hou of kategese oor te laat aan ouers. My reaksie […]
Is kategese die moeite werd? Lees verder
Nuwe stemme











