Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Rubrieke

Weerstand om te verander: Wat kerk by Kodak kan leer

Sonder enige twyfel het kerklike leierskap baie moeiliker geword as ‘n dekade terug.  Neem net in ag die moeilike gesprekke waarmee die kerk die afgelope tyd besig was en steeds is.  Die term ‘om relevant te wees’ word dikwels in gesprekke gebruik waar die leiers van die kerk vergader.  Maar hoe relevant is die kerk

Weerstand om te verander: Wat kerk by Kodak kan leer Lees verder

Nuwe stemme
Koos van Zyl. Foto: Dana Snyman

Dis die droogste droogte dié

Net buite Brandvlei staan twee lorries in die oopte langs die pad. Die een lyk of dit ’n Bedford kon gewees het voor dit in ’n mobiele boormasjien verander is. Die ander een is ’n negentien-voertsek Thames Trader. Ek hou daar stil. Dit is vroegoggend en uit die grond slaan ’n koeligheidjie op. Eenkant is

Dis die droogste droogte dié Lees verder

Aktueel Rubrieke

Die storie van die vreemde vrou

Die storie van die vreemde vrou Een dag nie lank gelede nie, het ’n man en sy vrou vir ’n week in ’n baie mooi plattelandse dorp tussen wingerde en vrugtebome, gaan vakansie hou. Omdat hulle albei in klein dorpies grootgeword het, het hulle sterk terugverlang  na die platteland en graag daar gaan kuier. Hulle

Die storie van die vreemde vrou Lees verder

Nuwe stemme Rubrieke

VIDEO: Mees gelese stories by Algemene Sinode 2019

Dit was ‘n bedrywige week in Benoni en die Kerkbode-redaksie het vanjaar ‘n regstreekse blog vanaf die media-tafel by die Algemene Sinodesitting (6-11 Oktober) aan die Oos-Rand behartig. Ons doel: Om intyds oor besluite en gebeure verslag te doen. Hieronder, ingeval jy dit gemis het of na ‘n spesifieke stuk inligting soek, bied ons ‘n kort

VIDEO: Mees gelese stories by Algemene Sinode 2019 Lees verder

Redakteursbrief Video
Dr Pieter van Jaarsveld, moderator van die Vrystaat Sinode, tydens 'n gebedsgeleentheid op die laaste dag van die vergadering van die Algmene Sinode in Benoni (6-11 Oktober). Foto: Le Roux Schoeman

‘Maak ‘n lewegewende verskil’

“Maak ’n lewegewende verskil” was die tema van die pasafgelope sitting van die Algemene Sinode. Die inspirasie vir die tema is Jesus se woorde in Joh 7:38: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo is dit soos die Skrif sê: Strome van lewende

‘Maak ‘n lewegewende verskil’ Lees verder

@sinode Op die kerkstoep Rubrieke

‘Ek hou nie van mense nie, maar …’

’n Prof se kwinkslag by die Algemene Sinode stuur Nico Simpson op ’n kopreis na sy kinderdae. Hy hou van mense. Hulle kies eenheid eerder as eendersheid, sê prof Marius Nel byna terloops. En ek is weer verlief. Sy woorde vat my terug na ’n Sondagskoolklaskamer in Robertson. Ek is weer standerd ses. Meneer Jonk

‘Ek hou nie van mense nie, maar …’ Lees verder

@sinode Nuus Nuwe stemme Rubrieke

’n Saak van lewe en dood

#enoughisenough. Dié hutsmerk het verlede maand viral gegaan toe dui­sende vroue, kinders en mans reg­oor Suid-Afrika geprotesteer het teen gen­dergebaseerde geweld. Dit was kort na die moord en verkragting van die 19-jarige universiteitstudent Uyinene Mrwetyana in Kaapstad. ’n Bewustheid van die lewensbedreigende effek van gen­dergebaseerde geweld in Suid-Afri­ka is meer sigbaar as ooit tevore. Patriargie

’n Saak van lewe en dood Lees verder

Nuwe stemme

Ons huis is aan die brand!

Dit is skemeraand in Skukuza in die Krugerwildtuin. Skielik word die lag van ’n hiëna uitgedoof deur die gedreun van ’n helikopter. Dit is die anti-stropingspan wat vertrek. Nog ’n renoster is dood – nog een vir die statistiek. Volgens Die Laevelder is reeds meer as 150 in 2019 in die Krugerwildtuin gestroop. Bogenoemde gebeure

Ons huis is aan die brand! Lees verder

Johan van der Merwe
Al die gemeente se vorige predikante.

Die dinge van ’n (predikants)kind

Anderdag keer ’n vrou my in ’n winkel voor. “Jy is mos ’n predikant se kind, né?” sê sy. “Ek is ook een.” Inderdaad. My oorlede pa was oor baie jare heen op verskeie dorpe ’n NG predikant: op Grootfontein in die ou Suidwes-Afrika, op Daniëlskuil, op Skeer­poort. Ook op Naboomspruit, wat nou ’n nuwe

Die dinge van ’n (predikants)kind Lees verder

Aktueel Rubrieke

Kerk moet toenemend spaarvark breek 

Rondom braaivleisvure en by kuiers praat Suid-Afrikaners deesdae pal oor die ekonomie – geld. Christene wonder boonop oor rentmeesterskap. Dis geen geheim dat Suid-Afrika self in ’n finansiële krisis is en dat die man óf vrou op straat die knyp voel nie. En op ’n warm Woensdagmiddag in Benoni het daardie onderwerpe ook afgevaardigdes by

Kerk moet toenemend spaarvark breek  Lees verder

@sinode Nuus Nuwe stemme

Dit is tyd vir aanbeweeg

Die NG Kerk is stroomop, teen die wêreldkultuur in waarin flink mure gebou en mense met eng definisies afgesluit word van mekaar. Ons is ‘n insluitende, meesleurende beweging, waarin elke mens ‘n ruimte kan vind om te blom. Ons is oop kanale van God se genade vir alle mense. By die nagmaaltafels van ons kerk

Dit is tyd vir aanbeweeg Lees verder

Die gay-debat Nelis Janse van Rensburg

Oor Luther en die huwelik

Dr Nadia Marais doen presies waarteen prof Louis Jonker ons in sy jongste boek (Herinnering & verlange) waarsku, naamlik ’n direkte verbandtrekking tussen die “vertelde tyd” en ons eie werklikheid. So word die Hervormer Martin Luther se woorde deur Marais se eie ideologiese posisie gekaap en laat sy die kerkhervormer buikspreek om haar eie vooropgestelde

Oor Luther en die huwelik Lees verder

Op die kerkstoep Rubrieke

Ons is geroep om gasvry te wees

Xenofobie is ’n Griekse woord wat vertaal kan word as ’n vrees vir ’n vreemdeling (buitelander). Vrees vir eie werkgeleentheid, vrees vir veiligheid van vriende en familie, vrees vir die inmeng van kulture en leefstyle. Die reaksie op die vrees in die xenofobiese geval is aanvallend en gewelddadig. In 2008 het die vrees ontwikkel in

Ons is geroep om gasvry te wees Lees verder

Nuwe stemme

Xenofobie, geweld, plaasmoorde … hoop?

Dit is 5 September 2019. Ek sit in dieselfde kerkgebou waar die viering van die NGK se Jaar van Hoop 18 jaar gelede begin het. Dit is die begrafnisdiens van Wickus Kotze, ’n fietsryer wat tydens ’n wedren deur ’n minibus doodgery is. “Ons kan nog nie vergewe nie,” sê sy vrou. “Ons is nog

Xenofobie, geweld, plaasmoorde … hoop? Lees verder

Johan van der Merwe
Foto: Felix Dlangamandla / Netwerk24
Foto: Felix Dlangamandla / Netwerk24

OPINIE: Toe-oog in die tokkamer … maar hoekom?

Met die rugbywêreldbekertoernooi wat op 20 September in Japan begin, bepeins die rugbykommentator MARCO BOTHA die verskynsel van die tokkamergebed. Kies God werklik kant in ’n rugbywedstryd? Dat die hoop, of geloof, bestaan dat God Hom enigsins met die sportsoort bemoei, is ongetwyfeld te bespeur as ’n mens spelers se gedrag en roetines vir selfs

OPINIE: Toe-oog in die tokkamer … maar hoekom? Lees verder

Aktueel Rubrieke

Algemene Sinode – ’n lewegewende verskil

Die sewentiende vergadering van die Algemene Sinode is op han­de: 6-11 Oktober. Vir baie men­se se besef is Algemene Sinode-vergaderings spanningsvolle en omstrede ge­leenthede. Daar is selfs diegene wat dink ons moet heeltemal daarsonder klaarkom. Die vergaderings veroorsaak immers slegte beelde van die kerk in die media, omstredenheid, verdeeldheid – en sê sommiges, ook verleentheid.

Algemene Sinode – ’n lewegewende verskil Lees verder

Nelis Janse van Rensburg
Scroll to Top