Die hoop beskaam nie …
Die hoop beskaam nie. 350 jaar Gereformeerd.” Dit was die bewoording op die feesembleem waarmee die NG Kerk sy 350ste bestaansjaar in 2002 gevier het. Tydens die feesjaar is onder meer teruggekyk na tye toe die NGK as werktuig van God teleurgestel het. In die woorde van ds Kobus van der Westhuizen het die kerk […]
Die hoop beskaam nie … Lees verder
Johan van der Merwe







