Die diakonaat van saamleef
Die amp van die diaken is oor die afgelope aantal dekades afgewater tot geldopnemers tydens eredienste en uitdelers van die tekens by die nagmaal. Dit strook natuurlik glad nie met die belofte wat diakens aflê by hulle ampsaanvaarding nie. “Julle moet die materiële en geestelike nood van mense fyn aanvoel en daadwerklik help,” staan geskryf […]
Die diakonaat van saamleef Lees verder
Nelis Janse van Rensburg








