Taal maak vandag steeds saak
“Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; In ons skole, in ons kerke, word ons moedertaal fermoor. ag hoe word ons folk verbaster, daartoe werk ons leraars saam.” Hierdie moedelose uitroep van CP Hoogenhout verwoord iets van die taalstryd wat in die laat 19e eeu in die NG Kerk geheers het. Alhoewel […]
Taal maak vandag steeds saak Lees verder
Johan van der Merwe










