Só anders
Die manier waarop God in hierdie wêreld en met sy mense werk, is soms verrassend vreemd. Dit is so anders as wat ’n mens sou verwag. Twee groot gebeure op die kerklike kalender herinner ons daaraan: Hemelvaart en Pinkster. Met Hemelvaart gaan Jesus weg. Die een wat gekom het om vir mense te wys hoe […]








