Benut jou vryheid om ’n verskil te maak!
Dit is tyd vir die kerkraadsvergadering in die plaaslike gemeente. Die predikant droom. Alles is gereed. Dit is 19:00. Die lede van die vergadering sit en wag. Dan stop ’n blink swart motor voor die kerkgebou. Die deur gaan oop en die nuut aangewese “Kommissaris Politiek” klim uit. Na die afgelope verkiesing is besluit dat […]
Benut jou vryheid om ’n verskil te maak! Lees verder
Johan van der Merwe








