Gelowig en groen
Taal is ’n kragtige stuk gereedskap wat, afhangende van hoe ons dit gebruik, volgens Jesus en Jakobus genees of verwond; bou of breek. Aan die hand van die verhaal van die Barmhartige Samaritaan onderskei ons drie “dialekte”, elk met ’n eie woordeskat en ’n bepaalde stel gevolge vir ons verhouding met ons medemens en die […]





