Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Rubrieke

Gelowig en groen

Om ’n kleiner voetspoor op die brose aarde te trap, is dit volgens Miller belangrik om te vra: “Hoeveel is genoeg?” Twee faktore kompliseer die antwoord: Eerstens: Die lyn tussen wat ek nodig het en wat ek graag wil hê, vervaag as gevolg van die snelle tegnologiese ontwikkeling en gepaardgaande effek op die menslike psige. […]

Gelowig en groen Lees verder

Gelowig en Groen

Omgekeerde waardes

Villieria se gee-basaar is ’n voorbeeld van die omgekeer­de waardes wat in die koninkryk van God geld. In die wêreld, in die verbruikerskultuur, wil almal net kry. In die koninkryk van God werk dit anders. Jesus het gesê: “Om te gee maak ’n mens gelukkiger as om te ont­vang” (Hand 20:35). Dit is maar een

Omgekeerde waardes Lees verder

Redakteursbrief

Die wáre skat van die kerk

Vanjaar, met die 500-jarige herdenking van die Reformasie, word daar in die besonder gedink aan die figuur van Martin Luther. Nie net die Re­formasie nie, maar ook Luther se besondere teologiese bydrae, spesifiek sy 95 stellinge, word herdenk; en dikwels ook nie juis die inhoud van sy stellinge nie, maar liewer die sosio-politieke uitwerking wat

Die wáre skat van die kerk Lees verder

Nadia Marais

Gelowig en groen

Die bekende teoloog Jürgen Moltmann vertel dat die aar­de ’n buurplaneet in die ruimte raakloop. “Jy lyk darem gehawend, wat’s fout?” verneem die planeet besorg. “Ek ly aan homo sapiens,” antwoord Aarde. “Toemaar,” word sy getroos, “ek het dit ook gehad, maar ’n rukkie gele­de heeltemal afgeskud!” Hiermee verwys Moltmann na die problematiese verhouding tussen

Gelowig en groen Lees verder

Gelowig en Groen

Glo en doen

’n Belangrike deel van ons gereformeerde erfenis is dat ons glo ons redding is ’n geskenk van God. Ons kry dit uit genade alleen. Ons hoef nie te werk om dit te verdien nie. Genadiglik! Want ons kan dit nie verdien nie. Ons ont­vang dit deur geloof alleen. Hierdie insigte vier ons in die herdenking

Glo en doen Lees verder

Redakteursbrief

Hier staan ons …

Die Reformasie het nie net oor kerk en teologie gehandel nie. Dit was ’n protesaksie teen die uitbuiting en misleiding van mense deur kerk en staat – teen korrupsie. 500 jaar later eis die tyd waar­in ons leef in die land waarin ons leef van gerefor­meerdes, van die kerk van die Reformasie om op te

Hier staan ons … Lees verder

Reformasie 500

’n Nuwe vuur in die NG Kerk

Ons almal het dit al in ons gemeentes beleef, hoe rampe en krisisse ons laat saamstaan. Dan sê ons dit met ’n klank van genoegdoe­ning: Ons lidmate staan darem bymekaar soos min wan­neer daar nood is. Daarop kan jy reken in hierdie ge­meente. Maar die afgelope jare het dit waar geword van die hele kerk.

’n Nuwe vuur in die NG Kerk Lees verder

Nelis Janse van Rensburg

Dis tyd om nuut te dink oor die amp

In meer en meer gemeentes word ouderlinge en dia­kens vervang met gemeenteleiers. In die Hand­leiding vir die erediens is daar selfs ’n formulier vir die indiensstelling van gemeenteleiers. Kerkrade word saamgestel uit gemeenteleiers sonder ouderlinge en dia­kens wat beteken dat hulle geen kerkregtelike lo­cus standi het nie. Dit het dringend tyd geword dat daar nuut

Dis tyd om nuut te dink oor die amp Lees verder

Reformasie 500

Gelowig en Groen

Prof Kobus van der Walt vra die retoriese vraag of jy op ’n vliegtuig sal klim wetende dat die meerderheid van die sisteme om dit in die lug te hou, foutief is. Jou lewens- en wêreldbeskouing bepaal die antwoord: Optimisties? “Ek klim op; geskiedenis bewys dat die tegnologiese vindingrykheid van die mens die vliegtuig in

Gelowig en Groen Lees verder

Gelowig en Groen

Wie is Jesus Christus vir ons vandag?

In sy brief aan Eberhard Bethge op 30 April 1944 skryf Dietrich Bonhoeffer dat hulle ’n tydperk ingaan gekenmerk deur godsdiensloosheid. Hy beskryf in hierdie woorde nie net sy verstaan van die destydse tydsgees nie. Hy is self ook krities oor die godsdienstigheid wat verlore gaan – oor ’n me­­tafisiese, subjektiewe “God of the gaps”

Wie is Jesus Christus vir ons vandag? Lees verder

Nuwe stemme

God maak jou deel van ’n heilige “Ons”

Ek het amper vier-en-’n-half jaar lank in Suid-Korea gewoon. Alles wat ek in Korea teëgekom het, was buite my verwysingsraamwerk. Hulle het anders gelyk, gepraat, geëet en selfs anders geruik. Hulle was egter die meerderheid, die norm. Eintlik was ek “anders”. Stelselmatig het ek die taal en kultuur leer verstaan. Een van die dinge wat

God maak jou deel van ’n heilige “Ons” Lees verder

Gedagtes oor kerkwees

Verwondering

Lied 464 ( O Heer, my God …) verwoord die verwonde­ring wat ons ervaar as ons iets in die skepping as God se handewerk herken. “Die son en maan, die aarde, sterre wolke …” sing die eerste strofe. “Ek sien die veld – die bosse, berge, vlaktes …” begin die tweede. So besing Psalm 104

Verwondering Lees verder

Redakteursbrief

Wittenberg 2017: ’n Ou droom herontdek

“Vandag is ’n historiese dag,” het prof Jerry Pillay, vorige president van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde kerke op 5 Julie in Wittenberg, Duitsland tydens die vergade­ring van die liggaam gesê. Hy het verwys na die on­der­tekening van ’n gesamentlike ekumeniese verklaring deur Katolieke, Metodiste en Lutherane wat daarop ge­rig is om die 500 jaar oue

Wittenberg 2017: ’n Ou droom herontdek Lees verder

Reformasie 500

Gelowig en Groen

Prof Johan Heyns het by geleentheid die evangelie met ’n geslypte diamant vergelyk, waarvan elke vlak die Son se lig weerkaats – en dit bestempel as die kerk se roeping. ’n Kragtige en omvattende dimensie van die evangelie is eko-geregtigheid wat weerkaats word in menswaardigheid en omgewingsintegriteit daar waar diere gemartel, in­gehok, ekosisteme vernietig word,

Gelowig en Groen Lees verder

Gelowig en Groen
Scroll to Top