Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Le Roux Schoeman

Alan Storey se oproep was ’n dubbeldoor. Gebind aan die versoek vir die NG Kerk om ’n openbare getuienis rondom hoëprofielbewerings van ’n volksmoord te lewer, was die oproep dat niemand ooit weer “Kill the Boer” sal sing nie. “There is no loving way to say those words." Foto's: Le Roux Schoeman

VIDEO | Pryswenner se dubbele oproep: NG Kerk moet sê daar is geen volksmoord … en niemand moet ooit weer ‘Kill the Boer’ sing

Sê dit in ’n verklaring met net een sin: Daar is nie ’n wit volksmoord in hierdie land nie. Dít was eerw Alan Storey se beroep op die NG Kerk op die aand wat dié Metodiste leraar en aktivis met vanjaar se Andrew Murray-Desmond Tutuprys bekroon is.   “Declare to this nation tonight that is […]

VIDEO | Pryswenner se dubbele oproep: NG Kerk moet sê daar is geen volksmoord … en niemand moet ooit weer ‘Kill the Boer’ sing Lees verder

Nuus
Voorbereiding is soos ’n lugkussing in ’n motor, jy gebruik dit slegs een keer maar as jy dit dán nie het nie, betaal jy ’n baie duur prys, verduidelik Coenie de Villiers oor die kuns van onderhoudvoering. Foto: Robert Cable

Coenie se moets en moenies: Hoe om ’n onderhoudende onderhoud te voer

Coenie de Villiers staan onlangs en deel op uitnodiging enkele wenke aan ’n groep joernaliste wat meer wil leer oor die kuns van gemaklik dog insiggewende onderhoudvoering. Coenie se kos. Sy verstekposisie, spot hy self, is “neutral nice”. Nie so aanvallend soos ’n Stephen Sackur van HARDtalk-faam of so bloot ’n telegeniese aanbieder wat vrae

Coenie se moets en moenies: Hoe om ’n onderhoudende onderhoud te voer Lees verder

Artikels

Die ABC van Diakonaat: Gelowiges dink nuut oor kerk se werk

Suid-Afrika het van 1-4 April 2025 op Wellington in die Wes-Kaap as gasheer opgetree vir die internasionale konferensie van ReDi (International Society for the Research and Study of Diaconia and Christian Social Practice) wat vir die heel eerste keer in die globale Suide gehou is. Dié eerste ReDi-konferensie buite Europa het “nuwe/ander” perspektiewe tot die

Die ABC van Diakonaat: Gelowiges dink nuut oor kerk se werk Lees verder

Artikels
“’n Belangrike ontwikkeling in die taalkunde, te wete kognitiewe taalkunde, het beklemtoon dat taal ingebed is in kultuur. Daar is nie ’n taalmasjientjie in jou kop nie … dit word aangeleer. En ’n taalgemeenskap bepaal hoe lyk die kodes van daai taalgemeenskap. Daar is algemene kognitiewe vaardighede, maar andersins is taal ingebed as ’n stel kodes wat kultuurspesifiek deur konvensies bepaal word. En elke woord word ingevul deur die leefwêreld,” verduidelik prof Christo van der Merwe.

PROFIEL | Christo van der Merwe: Die groot insig wat klein woordjies vir sleutelfiguur in Afrikaanse Bybelvertaling gebring het

Christo van der Merwe pols ChatGPT oor die menslike hart. Dit is nie ’n groot verrassing dat dié kognitiewe taalkundige nou nie die rekenaar gaan vra om ’n Facebook-post of twee uit te spoeg om hom ’n bietjie tyd te spaar nie. ’n Mens verwag meer van een van die sleutelfigure in Afrikaanse Bybelvertaling …

PROFIEL | Christo van der Merwe: Die groot insig wat klein woordjies vir sleutelfiguur in Afrikaanse Bybelvertaling gebring het Lees verder

Artikels

VIDEO: Reaksie onder afgevaardigdes ná NG Kerk in Namibië bande losmaak met Algemene Sinode

Die NG Kerk in Namibië het verlede week besluit om uit verband te tree met die NG Kerk se Algemene Sinode (AS). Afgevaardigdes het met tweederdemeerderheid via geslote stembrief gestem dat die 2022-besluit (om bande los te maak met die Algemene Sinodale verband) “van krag word”. Sien die volledige besluit hieronder. Kerkbode het ná die

VIDEO: Reaksie onder afgevaardigdes ná NG Kerk in Namibië bande losmaak met Algemene Sinode Lees verder

@sinode

9 vrae aan Jan Lubbe ná Namibië besluit om uit verband te tree met Algemene Sinode en sodoende die samestellende sinodes van die NGK van 10 na 9 verminder

Die NG Kerk in Namibië het op 20 Maart tydens ’n sinodesitting in Windhoek ’n besluit geneem om uit verband te tree met die NG Kerk se Algemene Sinode (AS). Die dagbestuur van die AS se Moderamen het daarna “met hartseer” reageer in ’n verklaring op 21 Maart. Kerkbode wou by die moderator van die

9 vrae aan Jan Lubbe ná Namibië besluit om uit verband te tree met Algemene Sinode en sodoende die samestellende sinodes van die NGK van 10 na 9 verminder Lees verder

Nuus
Lede van die dagbestuur van die Algemene Sinode se Moderamen (ASM) tydens hul mees onlangse vergadering, in Februarie vanjaar, in Gauteng.

‘Ons neem met hartseer kennis’ – kerkleiers reageer op Namibië-besluit

Die dagbestuur van die Algemene Sinode se Moderamen (ASM) van die NG Kerk het “met hartseer” reageer op die besluit wat op 20 Maart in Windhoek deur afgevaardigdes van die NG Kerk in Namibië geneem is om hulself “los te maak van Algemene Sinodale verband.” “Ons respekteer ook die erns en sorgvuldigheid waarmee (NG Kerk

‘Ons neem met hartseer kennis’ – kerkleiers reageer op Namibië-besluit Lees verder

Nuus
Die jongste verwikkeling was nóg vinnig, nóg sonder teenstemme. Maar op ’n stortreëndag in die Namibiese hoofstad het verteenwoordigers van sowat 42 gemeentes in dié land uiteindelik met ’n tweederdemeerderheid gestem dat die 2022-besluit (om bande los te maak met die Algemene Sinodale verband) “van krag word”.

NG Kerk Namibië tree ná jarelange proses uit verband met NG Kerk se Algemene Sinode

Die NG Kerk in Namibië wil “nuwe bilaterale ooreenkomste” sluit ná dié voormalige streeksinode van die NG Kerk op Donderdag 20 Maart ’n besluit geneem het om uit verband te tree met die NG Kerk se Algemene Sinode (AS). Die goedgekeurde aanbeveling praat van ’n “nuwe bedeling” en ’n soeke na samewerking en ondersteuning met

NG Kerk Namibië tree ná jarelange proses uit verband met NG Kerk se Algemene Sinode Lees verder

@sinode Gewild
’n Opmerking deur ds Johannes Maritz oor ’n moontlikheid om die verhouding met die NG Kerk se Algemene Sinode “te herdefinieer (en) om nuwe verbande aan te gaan,” het ds Jan Lubbe (middel, bo) se ore laat spits. “Ek is verlig om te hoor dat julle dink oor ’n herdefiniëring van ’n kerkverband, maar dit sou ook sonder ’n Art 37, uittrede uit kerkverband, kon gebeur. En dit is my pleidooi," het Lubbe gesê. Foto's: Le Roux Schoeman

Maritz laat Lubbe se ore spits: Kyk mooi na opsies buiten wegbreek, vra Lubbe aan Namibiërs voor sinode in Windhoek

“As jy ’n band gesny het, geliefdes, om daardie band ooit te herstel, vat dekades, die kerkgeskiedenis leer ons dit,” het ds Jan Lubbe, die voorsitter van die Algemene Sinode Moderamen (ASM) by dié se mees onlangse vergadering in Gauteng gesê. LEES OOK: NG Kerk in Namibië kyk na opsie om verband met Algemene Sinode

Maritz laat Lubbe se ore spits: Kyk mooi na opsies buiten wegbreek, vra Lubbe aan Namibiërs voor sinode in Windhoek Lees verder

Nuus
'n Onlangse terugblik na hoe kerkleiers en lidmate oor die jare besin het oor ’n formulier vir burgerlike verbintenisse, het gespruit uit Februariemaand se vorderingsverslag van die Algemene Taakspan Leer en Aktuele Sake (Atlas). Foto's: Le Roux Schoeman.

Geen formulier vir die bevestiging van selfdegeslagverbintenisse: Afgevaardigdes kam saam deur ‘fokusmomente’ in besluitneming sedert 2019

Eers was daar ’n opdrag, toe nie, en nou … steeds nie. Die mees onlangse voorstel dat werk gemaak word van ’n formulier vir selfdegeslagverbintenisse (SGV), het einde Februarie in Gauteng gelei tot toeligting deur die Algemene Taakspan Regte (ATR) oor die pad wat die NG Kerk sedert 2019 met die moontlikheid van só ’n

Geen formulier vir die bevestiging van selfdegeslagverbintenisse: Afgevaardigdes kam saam deur ‘fokusmomente’ in besluitneming sedert 2019 Lees verder

Nuus
“In al hierdie gerondspokery het ons verhoudings onderling baie skade gely. Ons verhoudings is die slegste wat dit ooit was en ons is daaroor baie hartseer,” het ds Johannes Maritz (bo) aan die sowat 60 afgevaardigdes gesê tydens ’n spreekbeurt op die laaste dag van ’n driedagsaamtrek van die ASM. Foto's en video: Le Roux Schoeman

NG Kerk in Namibië kyk na opsie om verband met Algemene Sinode ‘te herdefinieer’ wanneer sinode einde Maart plaasvind

Wanneer afgevaardiges van die NG Kerk in Namibië einde Maart in Windhoek vir hulle sinodesitting saamtrek, sal verrigtinge ook met groot belangstelling uit Suid-Afrika gevolg word.   “Ons is diep bewus daarvan dat oor enkele weke die Namibiese Sinode byeenkom en besluite neem oor hulle verband, die uitdrukking daarvan, met die Algemene Sinode,” het ds

NG Kerk in Namibië kyk na opsie om verband met Algemene Sinode ‘te herdefinieer’ wanneer sinode einde Maart plaasvind Lees verder

Gewild Nuus
Die afname in finansiële bydraes deur van die NG Kerk se samestellende sinodes veroorsaak wel dat kerkleiers swaarder op inkomste vanuit die beleggings steun, maar dit is nie net ’n geval van spaar-spaar-spaar nie, het ds Petrus Botha, die voorsitter van die Algemene Taakspan Fondse en Beleggings (ATFB), verduidelik tydens die vergadering van die Algemene Sinode Moderamen (ASM) 25-27 Februarie in Gauteng.

‘Dis tyd om soos rentmeesters te dink,’ hoor kerkleiers oor geldsake wat ASM bemoedig

Ná die bemoedigende prentjie wat ouditeurs op 25 Februarie in Gauteng van die NG Kerk se geldsake geskets het, het die Stellenbosse teoloog dr Frederick Marais die vergadering se verbeelding vanaf die balansstate na die samelewing gedraai: “Is (die sterk finansiële posisie) ’n netjiese begrafnis of ’n launching pad vir ’n nuwe fase?” wou hy

‘Dis tyd om soos rentmeesters te dink,’ hoor kerkleiers oor geldsake wat ASM bemoedig Lees verder

Gewild Nuus

Etiek: ‘Verken veral jou eie besluitnemingsproses,’ hoor leraars by webinaar

Hoe vind jy antwoorde op etiese vrae (pluk jy dit net af soos iets vanaf ’n winkelrak?) en wat maak jy indien iemand anders van jou verskil? Dit is twee van die temas wat deeglik deurgetrap is by ’n onlangse virtuele leergeleentheid deur Excelsus, onder leiding van dr Tom Smith, die predikant in sinodale diens

Etiek: ‘Verken veral jou eie besluitnemingsproses,’ hoor leraars by webinaar Lees verder

Nuus
Die musikant Danie du Toit (van Spoegwolf-faam) was een van die sprekers by vanjaar se Teologiese Dag aan die Universiteit Stellenbosch. Die tema van die dag was “Just Flourishing? - Theology, Community and Sustainable Wellbeing in the age of Anxiety”. Foto's: Le Roux Schoeman.

Stellenbosch: Theological Day 2025 in pictures & video

Staff and students at the Theological Faculty at Stellenbosch University were treated to a spirited performance by Spoegwolf frontman Danie du Toit at the annual Theological Day that took place on Monday. Scroll down for the story.    Spoegwolf frontman rocks up at Theological Day as academic year gets on its way at Stellenbosch University 

Stellenbosch: Theological Day 2025 in pictures & video Lees verder

Artikels
Die meeste mense met wie ek te doen kry, verwag veral van die kerk om sy stem oor versoening en enige vorm van onreg in die samelewing te laat hoor. En dan is daar die kritiese mense wat voel dat die kerk irrelevant geraak het en dat sy stem nie noodwendig ’n verskil (gaan) maak nie, sê die teoloog dr Chris Jones oor publieke getuienis. Foto: Le Roux Schoeman / Kerkbode

Publieke getuienis: Wat sê die kerk oor …?

Van Stilfontein tot Gasa. Van politieke praal in Washington DC tot wrywing in plaaslike koalisiepolitiek. In dié eerste maand van 2025 wonder ’n mens dalk meer as gewoonlik hoe kerkleiers dink oor publieke getuienis, publieke teologie en veral die idee wat by sommige leef van ’n kerk wat enersyds “standpunt inneem en getuig” of andersyds

Publieke getuienis: Wat sê die kerk oor …? Lees verder

Aktueel Gewild
Ds Anton Pienaar van Stellastraat het tydens 'n onlangse gedenkdiens jammer gesê vir die pyn wat Apartheid veroorsaak het in die lewe van twee mense in ’n interkulturele verhouding wat in die 1980’s die land moes verlaat om in vrede te mag woon. Skermgreep: Via YouTube / Stellastraat Live

Jammer vir die pyn van Apartheid, sê dominee aan weduwee

Vir ’n dominee van Pretoria het ’n onlangse gedenkdiens meer gebied as die geleentheid om hulde te bring aan ’n gewaardeerde lidmaat wat oorlede is. Ds Anton Pienaar van Stellastraat het ook jammer gesê vir die pyn wat Apartheid veroorsaak het in die lewe van twee mense in ’n interkulturele verhouding wat in die 1980’s

Jammer vir die pyn van Apartheid, sê dominee aan weduwee Lees verder

Gewild Nuus

Le Roux Schoeman | Hoe hou ’n mens die pole vas in ’n land van baie en min?

Die vreeslike ryk-geit van ryk en die vreeslike arm-geit van arm skeur ’n mens soms uitmekaar in dié land, skryf Le Roux Schoeman. Maar twee boeke deur sakejoernaliste verlig die spanning tussen daardie twee pole ietwat deur die Heilige Graal van kapitalisme (naamlik die oorspronklike sakegeleentheid) netjies te omraam en te praat met mense wat

Le Roux Schoeman | Hoe hou ’n mens die pole vas in ’n land van baie en min? Lees verder

Rubrieke
Alliansies tussen mens en Kunsmatige Intelligensie (KI) is ons digitale hede en ons globale voorland: KI-masjiene wat eenvoudig met hulle meerdere maagsure vinniger kan verteer aan als wat ons deesdae Inhoud doop, is reeds ons broodnodige bondgenote. Vir almal van joernalis tot teoloog. Trouens, elkeen wat ’n sin begin skryf in hierdie era van auto-completion staan oënskynlik voor die kruispad: Raak betrokke of raak agter, skryf Le Roux Schoeman.

Jaaroorsig 2024 | Kunsmatige Intelligensie: Word ons bemagtig én van ons sinne beroof?

Dalk is ’n waardevolle metgesel vir Kunsmatige Intelligensie (KI) gewoon outentieke waarneming. Maar is dit genoeg? Die referaat is 1 772 woorde lank. Die titel: “Die belangrikheid van die Sinode van Emden”. Ons sit in ’n kerkgebou in ’n gegoede deel van Pretoria. Dr Antionette Janse van Rensburg van die Nederduitsch Hervormde Kerk (NHK) Montana

Jaaroorsig 2024 | Kunsmatige Intelligensie: Word ons bemagtig én van ons sinne beroof? Lees verder

Artikels

Kortliks: Chris van Wyk tree uit pos, R107 000 gesteel ná oesfees in Vrystaat, Dreyer lei nuwe interkerk-werkgemeenskap

Met die onlangse vergadering van die Algemene Sinode Moderamen was dit in ’n verrassende wending dr Dewald Davel wat namens afgevaardigdes uit Oos-Kaapland terugvoer gegee het tydens die gebruiklike verslagdoengeleentheid deur elkeen van die moderators van die NG Kerk se tien samestellende streeksinodes. Dr Chris van Wyk (argieffoto hierbo) het by navraag oor sy afwesigheid

Kortliks: Chris van Wyk tree uit pos, R107 000 gesteel ná oesfees in Vrystaat, Dreyer lei nuwe interkerk-werkgemeenskap Lees verder

Nuus
Meer oor hierdie dokumentêr: In Junie 2024 het Kerkbode se redakteur, Le Roux Schoeman, tesame met ds Alex Clark, die videograaf Robert Cable en ’n klein steunspan presies 175 km oor ’n tydperk van vier dae ter viering van Kerkbode se 175ste bestaansjaar gedraf. Die doel: Om meer te leer oor Kerkbode, die oudste publikasie van sy soort in Suid-Afrika. Hierdie projek is moontlik gemaak deur die ondersteuning van donateurs via Vriende van Kerkbode. Foto: Robert Cable

Webdokkie | Elke tree ’n storie: Kerkbode word 175 jaar oud

Wat lesers in die NG Kerk van vandag as Kerkbode ken, is 175 jaar gelede gestig deur ’n energieke man wat op Stellenbosch gebore is in ’n tydperk toe daardie dorp nog net 13 strate gehad het. Dit was uiteraard ’n ander wêreld met ’n geheel ander kennislandskap – vars nuus was skaars én kosbaar. Maar Abraham Faure,

Webdokkie | Elke tree ’n storie: Kerkbode word 175 jaar oud Lees verder

Video

Resensie | Geroep vir ’n tyd soos hierdie (Farren Cloete): Ook jy is geroep!

Geroep vir ’n tyd soos hierdie deur Farren Cloete Uitgewer: Lux Verbi, 2024 Resensent: Karlie Liebenberg Koop hierdie boek aanlyn: Beskikbaar by Bybel-Media In Geroep vir ’n tyd soos hierdie vertel Farren Cloete haar roepingsverhaal, hoe sy deur die soet en die suur van die lewe, deur middel van haar andersheid steeds kies om gehoorsaam

Resensie | Geroep vir ’n tyd soos hierdie (Farren Cloete): Ook jy is geroep! Lees verder

Boeke

Dagboek dié: Insetsel oor Kerkbode-dokkie dié week op kykNET, Woensdag om 21:00

Die Prontuit-span berig dié week (Woensdag 6 November om 21:00 in op kykNET) onder meer oor die dokumentêr (sien lokprent onder) wat Kerkbode vervaardig het toe Kerkbode se 175ste jaar aangebreek het. “Prontuit ondersoek stories deur gesprek, ná dit nuus was. Aanbieder Kabous Meiring maak seker Prontuit vind aanklank by ’n wye spektrum Suid-Afrikaners,” luidens

Dagboek dié: Insetsel oor Kerkbode-dokkie dié week op kykNET, Woensdag om 21:00 Lees verder

Nuus
Scroll to Top