Hoe het ’n eenvormige ‘kanon’ ontstaan?
In hierdie reeks rubrieke kyk die skrywer na die gebeure wat die wêreld gevorm het waarin die Nuwe Testament geskryf is. Hierdie is die laaste aflewering. Die sewende, en laaste, gebeurtenis wat Warren Carter uitlig as belangrik vir die verstaan van die Nuwe Testament is een wat oor ten minste 350 jaar strek: die ontstaan […]
Hoe het ’n eenvormige ‘kanon’ ontstaan? Lees verder
Verstaan die Bybel
