Woede: Riglyne vir predikers en gelowiges
Die pastorale teoloog Andrew Lester sê woede is iets wat in jou kop en jou hele lyf gebeur. Wanneer jy voel hoe jou hartklop versnel, daardie aar teen jou slaap bult en jou hande begin bewe, beleef jy woede. Jou hele lyf en wese reageer dus op iets wat jy as ’n bedreiging beleef en […]
Woede: Riglyne vir predikers en gelowiges Lees verder
Artikels



















