Geld: Dit gaan oor die navolging van Jesus
Vandat die NG gemeente Pretoria-Oosterlig sowat drie jaar gelede weggedoen het met eredienskollektes, gaan dit heelwat beter met hulle finansies. Dit mag vreemd klink, maar agter die besluit lê daar heelwat teologiese denke. LEES OOK: Finansiële impak van pandemie op gemeentes Dr Roedolf Botha, leierleraar, gaan haal die verhaal ’n paar dekades gelede toe hy betrokke […]
Geld: Dit gaan oor die navolging van Jesus Lees verder
Artikels



















