Ontleding: Hoe klink die geloof en worsteling van die ‘stiller stemme’ in NG Kerk?
Die kwessie van selfdegeslagverbintenisse is besig om ’n hergroepering binne die NG Kerk te bring. Maar die behoefte om “ruimte te maak” kom nie uit ’n liberale teologie nie, maar eerder uit ’n bewustheid van die foute wat die kerk gemaak deur teen mense te diskrimineer en hulle uit te sluit uit die gemeenskap van […]
Ontleding: Hoe klink die geloof en worsteling van die ‘stiller stemme’ in NG Kerk? Lees verder
Artikels Die gay-debat















