Hoekom gryp ’n troue ’n mens so aan?
Daar is weer ’n troue by die trouplek ’n ent strand-af, sien ek toe ek en die honde oor die duin kom vir ons middagstappie. Dit is ’n Vrydagmiddag, en dit is Desember. By ons trou hulle in Desember op weeksdae ook. Die gaste staan daar rond. ’n Paar sit al op van die houtbankies […]
Hoekom gryp ’n troue ’n mens so aan? Lees verder
Artikels Dana Snyman



















