Drie wenke vir vreemdelinge (en brugleraars)
Ons lewe in ’n wêreld waar ons die mure om ons al hoe hoër bou, trek na sekuriteitskomplekse met hekwagte en vingerafdrukskandeerders, en nie oogkontak wil maak met die ou wat langs ons motorvenster bedel nie. Ons sonder onsself af en is maar sku en agterdogtig vir die vreemdeling. Dit is in hierdie wêreld […]
Drie wenke vir vreemdelinge (en brugleraars) Lees verder
Aktueel Artikels


















