Kerke se dilemma met voedselverspreiding hopelik gou opgelos
Die Suid-Afrikaanse samelewing staan voor baie uitdagings. Sekerlik die grootste uitdaging is die balanseertoertjie hoe om aan die een kant die ekonomie op ’n verantwoordelike wyse oop te maak en aan die ander kant infeksies so laag as moontlik te hou. Te midde hiervan is daar miljoene mense wat op hierdie stadium voedselnood ervaar. Voedselnood […]
Kerke se dilemma met voedselverspreiding hopelik gou opgelos Lees verder
Artikels


















