Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Nuus

Die Vergenigende Gereformeerde Kerk (VGK) se plek in ’n “brose” wêreld en die impak van konflik in wêrelddele soos Rusland en Oekraïne asook Israel en Gasa … Dit is van die temas wat vandeesweek by ’n konferensie vir ekumeniese VGK-vennote bespreek sal word. Sowat 35 plaaslike en internasionale gaste en sprekers woon die konferensie in Durban-Noord by. Ds Jan Lubbe, moderator van die NG Kerk se Algemene Sinode, sal Vrydag deelneem aan ’n gesprek met die tema: DRC and URCSA: Church Unity a possibility?

Politics: Landman on URCSA’s ‘dual identity’ over the years

Should congregations allow political leaders to visit congregants as part of election rallies? This is one of the questions prof Christina Landman touched on during her contribution as speaker at the Uniting Reformed Church’s Ecumenical Partnership Conference taking place in Durban this week. Landman, a theologian speaking in her own capacity, pointed out that her […]

Politics: Landman on URCSA’s ‘dual identity’ over the years Lees verder

Nuus

ELDERS GELEES: Moenie bydraes aan sinode weerhou, vra Lubbe + Datum bekend vir buitengewone sinode in Vrystaat

Sowat 38 gemeentes van die NG Kerk Vrystaat betaal tans geen bydraes vir sinodale werksaamhede aan dié streeksinode van die NG Kerk nie. “Ons verstaan dat daar verskillende redes hiervoor is, onder andere dat ’n aantal gemeentes klein geword het en finansieel regtig swaarkry,” skryf ds Jan Lubbe in ’n “skrywe aan gemeentes”. Aan besluitnemers

ELDERS GELEES: Moenie bydraes aan sinode weerhou, vra Lubbe + Datum bekend vir buitengewone sinode in Vrystaat Lees verder

Nuus
Die kuratorium op Stellenbosch het op 8 April 2024 ’n groep diensleraars asook ’n leraar gelegitimeer in die NG Moederkerk op Wellington. Twee studente het ook weer volledige predikantstatus (na colloquium doctum) ontvang. Foto: Jacques Botha

Gereed om te dien: Diensleraars en leraars gelegitimeer op Wellington

Die kuratorium op Stellenbosch het op 8 April 2024 ’n groep diensleraars asook ’n gemeenteleraar gelegitimeer in die NG Moederkerk op Wellington. Ook het twee studente weer volledige predikantstatus (na colloquium doctum) ontvang en is dr Frederick Marais bevestig as kerklike dosent by Hugenote Kollege waar hy as dekaan aangestel is van die Skool vir

Gereed om te dien: Diensleraars en leraars gelegitimeer op Wellington Lees verder

Nuus
Prof Nelus Niemandt oorhandig grade tydens Hugenote Kollege se gradeplegtigheid op 15 Maart in die NG Moederkerk op Wellington. Foto: Verskaf

Elders gesien: Hugenote Kollege lewer bydrae om tekort aan maatskaplike werkers te verlig

“Suid-Afrika ervaar ’n reuse tekort aan persone wat kan help met die ontsettende sosiale probleme en armoede in ons land. Ek is besonder dankbaar is oor die reuse bydrae wat Hugenote Kollege kan maak met die opleiding van maatskaplike werkers en hulpwerkers.” So het die rektor, prof Nelus Niemandt, gesê op Vrydag 15 Maart by

Elders gesien: Hugenote Kollege lewer bydrae om tekort aan maatskaplike werkers te verlig Lees verder

Nuus
Min gepla deur beurtkrag vat ds. Tienie Swanepoel en Gert van der Linde (regs) hulle leesbeurt tydens die onlangse Bybelleesmaraton by NG Gemeente Mareetsane in Noordwes. Foto’s: Verskaf

Elders gesien: Klein Noordwesgemeente lees saam hele Bybel deur

“Ons moedig alle kerke aan om dit te probeer.”  So vertel Susan van der Linde vir Kerkbode oor haar ervaring van ’n onlangse Bybelleesmaraton by hulle klein gemeente in Noordwes. Sondag 3 Maart het 27 lidmate van die NG Gemeente Mareetsane begin om elke dag beurte van 30 minute of langer te neem om hardop

Elders gesien: Klein Noordwesgemeente lees saam hele Bybel deur Lees verder

Flits Hoopstories

Promosie: 7 Vrae oor die elektroniese Christelike Kernensiklopedie –  ’n omvattende, gratis hulpbron met meer as 3 000 inskrywings oor rolspelers, draaipunte, Bybelse begrippe en nog meer 

Wat is die eCKE?  Die elektroniese Christelike Kernensiklopedie (eCKE) wil ’n sleutel wees om jou te help om God, sy Woord, sy kerk, die wêreld, die geskiedenis, jou land, jou geloof en jouself uit ’n Christelike perspektief ’n biejie beter te verstaan. ’n Mondvol, dus … – Die eCKE is gratis te kry by www.ecke.co.za

Promosie: 7 Vrae oor die elektroniese Christelike Kernensiklopedie –  ’n omvattende, gratis hulpbron met meer as 3 000 inskrywings oor rolspelers, draaipunte, Bybelse begrippe en nog meer  Lees verder

Nuus

Elders gesien: SARK kies 5 Mei as biddag vir algemene verkiesing

Die Suid-Afrikaanse Raad vir Kerke (SARK) doen ’n beroep op die land se burgers om saam te bid vir die 2024 algemene verkiesing, wat op 29 Mei sal plaasvind. Die kerk se missie tydens die verkiesing is om vir hoop te pleit in die aangesig van hopeloosheid, het die SARK-president aartsbiskop Thabo Makgoba in ’n

Elders gesien: SARK kies 5 Mei as biddag vir algemene verkiesing Lees verder

Nuus

Elders gesien: Wat kan gemeentes nou prakties rondom die komende verkiesing doen?

Dr Gustav Claassen, uittrede algemene sekretaris, gee die volgende wenke: Kweek bewustheid dat dit belangrik is om te gaan stem. Dit is ons roeping, veral in die lig van die profetiese verantwoordelikheid wat gelowiges volgens die Bybel het Benadruk teenoor jongmense hoe belangrik hulle kruisie is – die meeste van die 50% stemgeregtigdes wat nie

Elders gesien: Wat kan gemeentes nou prakties rondom die komende verkiesing doen? Lees verder

Nuus

Elders gesien: Pastorale brief ná die vierde vergadering van die Algemene Sinode Moderamen

“Ons eerste taak ná Oktober 2023 was om oor daardie 18e sinodesitting van ons kerkverband te reflekteer; die logistieke reëlings en agenda weer in oënskou te neem; die verloop van die vergadering te bespreek; ons te herinner aan die geestelike belewenis wat dit was; die uitkomste daarvan duidelik uit te klaar en aanbevelings ter voorbereiding

Elders gesien: Pastorale brief ná die vierde vergadering van die Algemene Sinode Moderamen Lees verder

Nuus
"Ek droom dat die kerk nog meer, saam met ander kerklike tradisies , op reis sal wees om hulle eenheid in Christus te vier en uit te leef.” - Dr Gustav Claassen.

Gustav Claassen, die ‘onwaarskynlike predikant’, groet by huldeblyk

Dit is Woensdagaand, in die middel van die eerste Algemene Sinode Moderamen-vergadering van 2024 en ook die eerste een na die Algemene Sinode van 2023. Dit is nou dalk ’n klomp eerstes, maar vir een van ons is dit ’n laaste: dr Gustav Claassen, die uittredende algemene sekretaris van die NG Kerk van Suider-Afrika, maak

Gustav Claassen, die ‘onwaarskynlike predikant’, groet by huldeblyk Lees verder

Nuus

Elders gesien: Tom Smith aanvaar pos as Excelsus-hoof

Dr Tom Smith het die benoeming aanvaar as hoof van Excelsus, die NG Kerk se Sentrum vir Voortgesette Bedieningsontwikkeling in Pretoria. Hy sal formeel op 1 April 2024 in diens tree. Volgens ds Hannes Windell, sinodale bestuurder: Hoëveld Sinode, het die Kuratorium van die NG Kerk by die Universiteit van Pretoria Donderdagmiddag kennis geneem dat dr.

Elders gesien: Tom Smith aanvaar pos as Excelsus-hoof Lees verder

Nuus
Dr Arnau van Wyngaard het as teologiestudent God gevra om hom, as dit sy wil sou wees, ’n bediening onder die amaZulu te gun. Die emaSwati en die amaZulu is verwante bevolkingsgroepe, en so is sy gebed dan ook beantwoord. Foto's: Verskaf tensy anders vermeld

Elders gesien: Dr Arnau van Wyngaard wil MIV/Vigssorgsentrum in Swaziland se storie neerpen na aftrede

Elders gesien: Dr Arnau van Wyngaard wil MIV/Vigssorgsentrum in Swaziland se storie neerpen na aftrede Lees verder

Nuus
Tony Lesley Fredericks het sy storie oor alles wat hy in die tronk beleef het, soos om God te probeer volg as lid van ’n berugte tronkbende, onlangs uitgegee as ’n boek, 'My getuienis: God se plan met my lewe'. Foto's: Valerie Hamann

Elders gesien: Oud-bendelid gee boek uit oor sy ervaring van God in die tronk

Elders gesien: Oud-bendelid gee boek uit oor sy ervaring van God in die tronk Lees verder

Boeke Hoopstories
Sewe-en sewentig sprekers is geskeduleer om van 20-21 Februarie hulle stories te vertel op Landbouweekblad en Senwes se konferensie, ‘Oplossings vir Suid-Afrika se platteland’, naby Bothaville in die Vrystaat. Foto's: Le Roux Schoeman

Elders gesien: Landbou kan die land genees, hoor deelnemers by storieberaad oor oplossings nie ‘foplossings’

Elders gesien: Landbou kan die land genees, hoor deelnemers by storieberaad oor oplossings nie ‘foplossings’ Lees verder

Nuus
Scroll to Top