Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Lourens Bosman

Spandabelrig in ekonomies moeilike tye

Kort-kort kom meer rooi ligte aan oor die ekonomiese gevolge van die inperking. Kenners waarsku oor ekonomiese inkrimping, die minister van finansies wil salarisse vries en waarsku oor die fiskale ramp wat die land kan tref. Dit het ook ’n invloed op gemeentes. Alhoewel dit met sommige gemeentes se finansies baie goed gaan, klink dit […]

Spandabelrig in ekonomies moeilike tye Lees verder

Gestuur

Kom uit self-isolasie

In die week nadat ons na Vlak 1 van die Covid-19-ramptoestand beweeg het, vra ek orals waar ek kom: “En wie was Sondag in die kerk?” Die antwoord was: byna niemand nie. In die sewe maande sedert die inperking begin het, het ons al meer op skerms begin leef: TV, rekenaar en slimfoon. Mense kla

Kom uit self-isolasie Lees verder

Gestuur

Aanhouer wen

Terwyl ek omdraai huis toe nadat ek vergeet het om ’n masker saam te vat winkel toe, dink ek aan die minister van gesondheid se waarskuwing: “Moenie julle waaksaamheid verslap nie. Dra julle maskers, was julle han­de, behou fisiese afstand, vermy plek­ke waar mense saamgedrom is.” Terwyl die infeksie- en sterftesyfers afneem, is dit maklik

Aanhouer wen Lees verder

Gestuur

Om reg te bid

Ek kan baie goed onthou toe ek die eerste keer die Ons Vader-gebed regtig gebid het. Dit was een Sondag terwyl ek ’n erediens afgesluit het. Ons gewoonte was om ná die offergawes dankie te sê daarvoor en te bid vir die werk waarvoor ons dit wil gebruik. Die gemeente was reeds ’n paar jaar

Om reg te bid Lees verder

Gestuur

God skep geleenthede

Laatmiddag, op die koudste dag van die winter, stap ek na die agterste deel van ons erf om ’n paar stukke hout te gaan kloof vir ’n kaggelvuur. In die oomblikke toe ek op die Wendy-huis se stoepie staan om die byl te kry, hoor ek ’n stem van die sy­paadjie af. Iemand roep na

God skep geleenthede Lees verder

Gestuur

Opname toon kerk se betrokkenheid en aanpasbaarheid, lê ook leemtes bloot

’n Omvattende opname oor die impak van inperking tydens die Covid-19-pandemie toon dat 2,2 miljoen Suid-Afrikaners in April honger gely het. Die opname National Income Dynamics Study Coronavirus Rapid Mobile (Nids-Cram) toon dat hongerte gedurende April meer as verdubbel het. Sowat 47% van huishoudings se geld om mee kos te koop, het voor die einde

Opname toon kerk se betrokkenheid en aanpasbaarheid, lê ook leemtes bloot Lees verder

Artikels

Besluit om te sorg in ’n gevaarlike tyd

Een van die skrikwekkendste dinge wat tydens die piek van Covid-19 in Italië en New York gebeur het, was dat dokters moes “God speel”: Hulle moes besluit wie word behandel en wie nie, wie sterf en wie leef. Die besluit om mediese sorg aan ’n persoon in ’n kritieke toestand te gee of te weerhou,

Besluit om te sorg in ’n gevaarlike tyd Lees verder

Gestuur Koronavirus

Covid-19 krisis – gevaar of geleentheid?

’n Krisis bring ’n mens by ’n kruispad: Van hier loop die een pad na gevaar en die ander na geleenthede. Die internasionale krisis rondom Covid-19 bring die gevare en geleenthede vir die kerk duidelik na vore en gemeenteleiers moet daarvan kennis neem. Dit het veral te doen met dinge wat gelowiges motiveer en tot

Covid-19 krisis – gevaar of geleentheid? Lees verder

Gestuur Koronavirus

Vredemakers in ’n gewelddadige 2020

Die 2020’s het met ’n ontstellende “bang” begin: 1 Januarie: Twee mense is dood en negentien gewond in drie skietvoorvalle in Johannesburg in die vroeë og­gend­ure van die Nuwejaar. 3 Januarie: Die VSA dood genl Qassem Suleimani, militêre hoof van Iran, in ’n lugaanval. 8 Januarie: Iran loods ’n missielaanval op ’n militêre basis in

Vredemakers in ’n gewelddadige 2020 Lees verder

Gestuur

Oor ‘uitreikgawes’ en ander rolle

Die afgelope klompie weke het ek ’n interessante spanning beleef. Terwyl daar landswyd openbare verset was teen geweld teenoor vroue en kinders, het ons kleingroep op Woensdagaande gesels oor hoe om jou geloof te deel. In tradisionele kerklike taal: oor evangelisasie. Aan die een kant was die groot openbare gesprek oor sistemiese probleme in die

Oor ‘uitreikgawes’ en ander rolle Lees verder

Gestuur

Oor ‘uitreik-gawes’ en ander rolle

Die afgelope klompie weke het ek ’n interessante spanning beleef. Terwyl daar landswyd openbare verset was teen geweld teenoor vroue en kinders, het ons kleingroep op Woensdagaande gesels oor hoe om jou geloof te deel. In tradisionele kerklike taal: oor evangelisasie. Aan die een kant was die groot openbare gesprek oor sistemiese probleme in die

Oor ‘uitreik-gawes’ en ander rolle Lees verder

Gestuur

Nuwe gewoontes, nuwe lewe

Waarskynlik een van die be­lang­rikste insigte die afgelope dekade is oor die krag van gewoontes. Daar verskyn elke jaar ’n magdom boeke en artikels hieroor en die boodskap is duidelik: Jou gewoontes gee vorm aan jou lewe, dit bepaal jou identiteit, hoe lank jy gaan leef, hoe gelukkig jy is, hoeveel finansiële sekuriteit jy gaan

Nuwe gewoontes, nuwe lewe Lees verder

Gestuur
Scroll to Top