Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Kerkbode

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 30 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds SH (Stephan) Swart van Bethlehem-Efrata na Calvinia; ds B (Riekie) Wilken van Dealesville na Rustenburg. AANVAAR Ds M (Monozel) Els van Drie Riviere na Uitenhage-De Mist. WES-KAAPLAND BEROEP Die NG Gemeente Calvinia het vir ds Stephan Swart van die NG […]

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 April 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 24 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Dr SC (Suzanne) van der Merwe van Kroonstad-Noord na Universitas-Wes; prop LMD (Thea) Wait as diensleraar na De Duin. AANVAAR Prop LMD (Thea) Wait as diensleraar na De Duin. OOS-KAAP BEVESTIGING Diensleraar Thea Wait van die NG Gemeente Tarkastad het die

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 April 2026) Lees verder

Amptelik

NG Gemeente Boshof: Voltydse leraar vir ’n vaste termyn (drie jaar)

Met biddende afhanklikheid nooi die kerkraad van NG Gemeente Boshof alle gelegitimeerde proponente, predikante en emeritusleraars uit om aansoek te doen vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraar vir ’n vaste termyn (drie jaar) Sluitingsdatum: 30 Junie 2026. Dienstermyn: Vaste termyn (drie jaar). Gemeenteprofiel: Boshof-gemeente is ’n hegte plattelandse gemeente wat in 1856 gestig is.

NG Gemeente Boshof: Voltydse leraar vir ’n vaste termyn (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures
As ons as dissipels van Christus funksioneer, sal ons weer die klanke hoor van Handelinge 5:13: “… die volk (het) hoë agting vir hulle gehad”.

Brief: Soms is oorlog die enigste manier om vrede te herstel

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Diverse skrywes rakende oorlog en vrede het betrekking. In The Daily Maverick van 15 April 2026 sê kardinaal Stephan Brislin dat daar verby die politiek ’n dieper vraag lê, een wat elke leier en elke burger in die gesig staar: “Hoe bereik ons vrede en die morele herstel (Brislin noem

Brief: Soms is oorlog die enigste manier om vrede te herstel Lees verder

Briewe

Resensie | Kritiese selfrefleksie oor wit bevoorregting en genesing

Justice, grief, and Christ’s pathways to wholeness deur James Goddard (red) Uitgewer: Wipf & Stock, 2026 Resensent: Wimke Jurgens Hoe leef ek as ’n getroue volgeling van Jesus – wat myself in my lyf bevind (eggenoot, wit, Suid-Afrikaner, Afrikaner, bevoorreg, dominee, ens) – in hierdie wêreld waar onreg, diskriminasie, eiebelang en haat genormaliseer word (grootliks

Resensie | Kritiese selfrefleksie oor wit bevoorregting en genesing Lees verder

Boeke

NG Kerk Brandvlei: Leraar (Voltydse vastetermynpos vir twee jaar)

Die kerkraad van Brandvlei wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature:  Voltydse vastetermynpos vir twee jaar vir ’n  leraar. Sluitingsdatum: 8 Mei 2026 Gemeenteprofiel: Brandvlei is ’n boerderygemeenskap in die Noord-Kaap/Boesmanland geleë op die teerpad tussen Calvinia en Upington. Die gemeente het ongeveer 100 belydende en dooplidmate met 60 besoekpunte, verdeel

NG Kerk Brandvlei: Leraar (Voltydse vastetermynpos vir twee jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Sinode van Wes-Kaapland : Gemeentebegeleiding (PSD)

Die Sinode van Wes-Kaapland stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van PSD: Gemeentebegeleiding by die Stellenbosch-kantoor. Primêre verantwoordelikhede Koördinering en integrering van die aanbod van die totale sinodale struktuur ten opsigte van begeleiding aan gemeentes in die sinodale gebied. Fasilitering van begeleidingsprosesse (gemeentes, ringe, sinodale struktuur). Ontwikkeling van netwerke ten einde gemeentes

Sinode van Wes-Kaapland : Gemeentebegeleiding (PSD) Lees verder

Vakatures

Elders gesien | Gospelsanger en omroeper Johnny Davids oorlede

Die sanger, aanbieder en skrywer Johnny Davids is vroeg op Donderdag 16 April oorlede. Hy het moontlik ’n hartaanval gehad, maar dit is nog nie bevestig nie het Maroela Media berig.  Davids was 49. Verskeie radio- en TV-stasies asook kultuurorganisasies soos die ATKV het op sosiale media-platforms hulle meegevoel betuig. “Die ATKV neem met leedwese

Elders gesien | Gospelsanger en omroeper Johnny Davids oorlede Lees verder

Nuus

Noordelike Sinode kantoor: Uitvoerende Beampte van Noordelike Sinode

Die Noordelike Sinode nooi bevoegde en geroepe leraars uit die kerkverband om aansoek te doen vir onderstaande pos. Vakature: Uitvoerende Beampte van Noordelike Sinode (Predikant in Sinodale Diens) Sluitingsdatum: 8 Mei 2026. Die pos van Uitvoerende Beampte is ’n bediening van geestelike leierskap, visie, strategie en diens. Hierdie rol bied die geleentheid om leiding te

Noordelike Sinode kantoor: Uitvoerende Beampte van Noordelike Sinode Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Krielpark: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar)

Vakature: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar) In biddende afhanklikheid nooi die kerkraad NG Gemeente Krielpark gelegitimeerde proponente, predikante en emeritusleraars uit om aansoek te doen. Sluitingsdatum: 15 Mei 2026. Diensaanvaarding: 1 Augustus 2026 (of so gou doenlik). Gemeenteprofiel ±192 belydende en dooplidmate. Hegte geloofsgemeenskap met behoefte op pastorale sorg. Begeerte om jong gesinne en nuwe

NG Gemeente Krielpark: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar) Lees verder

Vakatures
In hierdie video vertel tieners van hul belewenis tydens 2026 se #Imagine. Skermgreep: Youtube.com/@kaapkerk1665

Elders gesien: Tieners vind hul plek in God se storie

Twee tieners, Jeanine Jordaan en Evan Kruger, vertel van hul belewenis tydens 2026 se #Imagine. Nadia Muller, wat as ankeraanbieder vir dié geleentheid opgetree het en Marius Schoombie, een van die leiers, deel ook wat hul by die groep van meer as 700 tieners beleef.  Onder die tema Geroep en Gestuur het jongmense ontdek dat hulle

Elders gesien: Tieners vind hul plek in God se storie Lees verder

Nuus

NG Kerk Springs-Oos: Voltydse leraar – Twee jaar vastetermynpos (kan verleng word)

Vakature: Voltydse leraar Twee jaar vastetermynpos (kan verleng word) GEMEENTEPROFIEL: NG Kerk Springs-Oos is ’n gemeente waar lidmate geestelik groei deur die suiwer verkondiging van die Woord, pastorale versorging en diens aan mekaar en die gemeenskap. Daar is ’n goeie verspreiding van lidmate oor die hele ouderdomspektrum. LERAARSPROFIEL: Gelegitimeerde predikante van die NG Kerk met

NG Kerk Springs-Oos: Voltydse leraar – Twee jaar vastetermynpos (kan verleng word) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Mariette Beukes is die stigter van ‘Die Anties bring weer hoop’ - vyf vroue van Pretoria wat gratis kunsklasse aanbied vir boervroue in droogtegeteisterde gebiede. Foto: Verskaf

Elders gesien: Span uit Pretoria beplan tweede kunsklastoer in droeë gebiede

In 2025 het vyf vroue van Pretoria gratis kunsklasse aangebied vir 902 boervroue in droogtegeteisterde gebiede. Vanjaar wil hulle weer so maak en meer vroue bereik. Só vertel Corlize Luttig van ‘Die Anties bring weer hoop’. Sy noem hulle span het laasjaar 4 730km oor 21 dae afgelê en 13 dorpe besoek.  “In elke dorp

Elders gesien: Span uit Pretoria beplan tweede kunsklastoer in droeë gebiede Lees verder

Nuus
Badisa het onlangs ’n nuwe strategie bekend gestel om sy dienste onder een duidelike identiteit te verenig - een wat nie net verduidelik wat hulle doen nie, maar dit ook op ’n eenvoudige, menslike manier wys.

‘Ons is een Badisa’ – só bou die organisasie aan ’n sterker welsynsnetwerk

Welsynsorganisasies speel ’n kritieke rol in Suid-Afrika, maar baie mense is steeds onseker oor wat maatskaplike dienste werklik behels. Badisa het onlangs ’n nuwe strategie bekend gestel om sy dienste onder een duidelike identiteit te verenig – een wat nie net verduidelik wat hulle doen nie, maar dit ook op ’n eenvoudige, menslike manier wys.

‘Ons is een Badisa’ – só bou die organisasie aan ’n sterker welsynsnetwerk Lees verder

Badisa Vennote
In Indië is daar ’n groter godsdienstige verdraagsaamheid as in die Midde-Ooste, hoor Annabelle Lombard in gesprek met Marina Louw.

Gebedsreis na Indië: Indrukke van Kulkutta, Murshidabad en Moeder Teresa se nalatenskap

“Ek het altyd gesê, as die Here my Indië toe wil stuur, sal hy my aan my ore daarheen moet sleep, want dit is die laaste plek waarheen ek sou kies om te gaan.” Só vertel Marina Louw, pas terug van ’n gebedsreis na Indië, aan Annabelle Lombard. Louw deel haar indrukke van Kulkutta en Murshidabad.

Gebedsreis na Indië: Indrukke van Kulkutta, Murshidabad en Moeder Teresa se nalatenskap Lees verder

Artikels

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Om nee te sê vir lui wysheid en Christen-clichés

Daar is ’n paar dinge wat my behoorlik laat sug wanneer dit by WhatsApp-boodskappe kom: lang, onnodige stemboodskappe wat maklik eerder ’n getikte sin kon gewees het. Mense wat my mening vra oor ’n 500-bladsye-boek van ’n onbekende “Christelike denker” – sommer in PDF aangeheg – of ’n 75-minute video oor die eindtyd wat ek

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Om nee te sê vir lui wysheid en Christen-clichés Lees verder

Tussenin

NG Gemeente Welbekend: KOÖRDINERINGSPOS

Vakature: Koördineringspos Gemeenteprofiel: Welbekend is ’n plaas- en plotgemeente naby Bapsfontein. ’n Rustige geloofsgemeenskap wat sentraal geleë is tussen Pretoria, Benoni, Kemptonpark, Delmas en Bronkhorstspruit. Ons is ’n gemeente wat met oortuiging glo dat die Here ons geroep het om ’n verskil te maak: in ons eie omgewing én verder as ons grense. Ons val

NG Gemeente Welbekend: KOÖRDINERINGSPOS Lees verder

Afgehandelde vakatures
NG Kerk

Pieter Coertzen, kerkregkenner, sterf

Op 11 Maart 2026 sterf prof Pieter Coertzen in die Eikestad, ’n geliefde hoogleraar wat as dosent aan duisende studente ’n broodnodige aanvoeling vir kerkreg gee. As uitmuntende kerkregkundige in die NG Kerk, is hy van 1991 tot 2002 aktuarius van die Wes-Kaapse Sinode en van 1994-2004 van die Algemene Sinode. Dit was ’n tydvak

Pieter Coertzen, kerkregkenner, sterf Lees verder

In Memoriam

Elders gesien | #imagine: Borg ’n tiener!

Op 28-30 Maart is dit weer tyd vir #imagine, een van Suid-Afrika se grootste Christelike jeug-bewegings. Hierdie interkerklike inisiatief bring sedert 2014 duisende tieners en jongmense jaarliks op verskillende plekke in die land byeen. In die Wes-Kaap is daar ’n paar groepe jongmense wat borgskappe benodig om een van vanjaar se saamtrekke by te woon

Elders gesien | #imagine: Borg ’n tiener! Lees verder

Nuus

NG Margate: Medeleraarspos (Voltyds-onbepaalde termynpos)

Vakature: Voltyds-onbepaalde termynpos (Medeleraarspos) Sluitingsdatum: 24 April 2026. NG Gemeente Margate, met sy 1 055 lidmate, is geleë langs die Suidkus van KwaZulu-Natal. Ons is ’n warm, verwelkomende geloofsgemeenskap waar almal wat Jesus Christus as gereformeerde bely, kan tuiskom en tuis wees. Hier is twee bedieningspunte, in Margate en Port Edward. Werkende gesinne en afgetredenes

NG Margate: Medeleraarspos (Voltyds-onbepaalde termynpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 13 Maart 2026)

Hierdie kennisgewings is op 13 Maart 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. WES-KAAPLAND EMERITAAT Ds Jurie Gouws, predikant van die NG Gemeente Kenridge, ontvang op 22 Maart 2026 sy Akte van Demissie by Emeritaat. Ds Gouws was sy hele bediening van 37 jaar in Kenridge-gemeente werksaam. (Dr AS (Annemarie) de Kock-Malan, skriba: Ring van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 13 Maart 2026) Lees verder

Amptelik
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.