‘My vrou was die eerste mens wat my aanvaar het net soos ek is’ – Daantjie Dinamiet vertel van sy reis met outisme
Daantjie Badenhorst het Aspergersindroom, ’n vorm van outisme. Hy vertel sy storie want dit is vir hom belangrik dat mense beter ingelig word hieroor hoor Annabelle Lombard by die bekende Daantjie Dinamiet, kampioen van TV-reekse soos Noot vir Noot en Flinkdink. Dié broer van Johan Badenhorst van Voetspore-faam is al vir 17 jaar lidmaat by […]





















