NG Kerk Nelspruit: Medeleraar
Missie: “As Christelike familie aanbid ons God; koester en bemoedig ons mekaar en reik ons uit in ons omgewing” Vakature: Medeleraar Die kerkraad van die NG Kerk Nelspruit wag tans aansoeke in met die doel om die vakante medeleraarspos te vul. Gemeenteprofiel: [WAAR VERHOUDINGS DIE VERSKIL MAAK] ’n Verhoudingsgemeente in ’n tans snel groeiende Nelspruit. […]
NG Kerk Nelspruit: Medeleraar Lees verder
Afgehandelde vakatures




















