Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Kerkbode

NG Kerk Albanie: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Jou roeping van toewyding aan diens en bediening wag in die hart van die Oos-Kaap. Kom dien saam met ons in Makhanda (Grahamstad) en Riebeek-Oos. Die NG Gemeente Albanie soek ’n dinamiese, lewenslustige leraar om ons geloofsfamilie te lei en saam met ons te groei in diensbaarheid en geloof. Ons leraar moet […]

NG Kerk Albanie: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 31 Oktober 2025)

Hierdie kennisgewings is op 31 Oktober 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds PA (Paul) van Jaarsveld van die NHK Wapadrand na Magalieskruin; ds CA (Christo) van Staden (emeritus) na Middelburg-Karoo. AANVAAR Dr GF (Gustav) Claassen (emeritus) as brugleraar na Pretoria-Tuine. OOS-KAAPLAND BEROEP Die gemeenteraad het gisteraand tydens sy vergadering goedgekeur dat ds

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 31 Oktober 2025) Lees verder

Amptelik

Eenheidsbediening deur middel van sokker maak die speelveld gelyk

“Ek is ’n brugbouer. As sokker die bruggie moet wees dan is ek in.” Cecile Murray-Louw (NG Kerk Durbanville) het min geweet van sokker, maar het vinnig met Don-Marco Jonaan (VGK Kraaifontein) die waarde van sokker vir eenheidsbediening beleef. Saam reël hulle ’n sokkerdag waar jongmense van Durbanville en Kraaifontein kan sokker speel, boeries geniet

Eenheidsbediening deur middel van sokker maak die speelveld gelyk Lees verder

Hoop en Versoening Trust
Dit is ’n voorreg en uitdaging om in ’n multikulturele gemeente te mag dien skryf ds Willem Schoeman van die Reformed Church of Zambia waar hy saam met kollega ds Moses Zulu leraar is. Foto's: Verskaf

Die rol wat die kerk speel in die verhouding tussen die Christelike geloof en kultuur

Ons kyk soms met verskillende kulturele brille na die wêreld en selfs na die Bybel. Dit het Willem Schoeman waargeneem in die NG Kerk in Zambië waar hy leraar is. Hy vertel meer oor ’n boek wat hom behulpsaam was om ses verskillende rolle te identifiseer hoe mense mekaar in ’n multikulturele konteks kan bedien.

Die rol wat die kerk speel in die verhouding tussen die Christelike geloof en kultuur Lees verder

Artikels

Brief: ‘Gasvryheid – selfs teenoor ander gelowe – is nie verraad van die evangelie nie’

JG de Bruin van Groote Kerk skryf: Ek het met aandag die twee briewe oor die intergeloofsgeleentheid in die Groote Kerk gelees, een deur Bernhard Ficker en een deur Tinus Diedericks. Albei kom uit plekke van diepe geloof en liefde vir die kerk, en albei dra iets van die ongemak waarmee baie lidmate vandag sit:

Brief: ‘Gasvryheid – selfs teenoor ander gelowe – is nie verraad van die evangelie nie’ Lees verder

Briewe

Brief: ‘Die kerk is nie ’n galery vir politieke solidariteit nie’

Tinus Diedericks skryf: Die onlangse intergeloofsaamtrek by Groote Kerk verwys. Aan die eerwaarde leraar en die geagte raad van ouderlinge, met die grootste erns en ’n hart vol verslaenheid rig ek hierdie skrywe tot u. Ek skryf nie uit ’n gees van twis nie, maar uit ’n gewete wat nie langer kan swyg waar die

Brief: ‘Die kerk is nie ’n galery vir politieke solidariteit nie’ Lees verder

Briewe

Lesersbydrae | Christendom en Islam: Twee gelowe, twee kontrasterende perspektiewe

Hierdie artikel deur Philip Coetzee ondersoek die diepgaande kontraste in aanbidding tussen Moslems en Christene, met spesifieke verwysing na die praktyke en geloofsbegrip binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK). Deur die lens van hierdie twee geloofstradisies word die verskille in aanbiddingsvorme, rituele, en dieper geestelike betekenis verken – nie om te oordeel nie, maar om

Lesersbydrae | Christendom en Islam: Twee gelowe, twee kontrasterende perspektiewe Lees verder

Rubrieke

NG Kerk Gansbaai: Jeugwerker

Vakature: Jeugwerker Sluitingsdatum: 23 November 2025. NG Kerk Gansbaai is geleë in die Overberg langs die beeldskone Walkerbaai-kuslyn. Die kerkgebou is geleë in die middel van die dorp. Die kerk is alreeds vir meer as 80 jaar ’n hawe van God se genade vir lidmate, besoekers, vreemdelinge en noodlydendes. Tans het die kerk 2 200

NG Kerk Gansbaai: Jeugwerker Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Grimbeekpark: Voltydse leraarspos (onbepaalde termyn)

Die gemeenteraad van NG Grimbeekpark wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraarspos (onbepaalde termyn) Sluitingsdatum: 31 Oktober 2025 om 15:00. Gemeenteprofiel: NG Grimbeekpark, Potchefstroom, is geleë aan die walle van die Mooirivier – ’n gemeente vol lewe, groei en genade. Met 1 111 belydende en 372 dooplidmate is ons ’n

NG Grimbeekpark: Voltydse leraarspos (onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Rietbron: Leraar

Vakature: Leraar Gemeenteprofiel: Rietbron is ’n plattelandse, Karoodorp hier op die grens van die Oos- en Wes-Kaap. Ons gemeenskap word gekenmerk deur groot offervaardigheid in belang van die kerk en ander gemeenskapsinstansies en sowat 60 gesinne skakel in by die werksaamhede van die gemeente. Ons is lief vir die Here en ons wil graag ’n

NG Gemeente Rietbron: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures
Cas Wepener en Nicolette Bester vertel meer oor dié vertoning by vanjaar se Woordfees: "Ons is in Kruiskerk op Stellenbosch. Ons luister nie net na “Sonvanger nie”. Ook “Ons Vader”, “Nkosi Sikelel’ iAfrika”, “Praat ek mense eng’le tale” en “Toe vind ek jou” klink op. “Ave Maria” van Franz Schubert word soos ʼn rooiwyn uit Boergondië versny met Madonna se “Like a prayer.”" Foto's: Gys Loubser.

By Woordfees 2025 | Zoid Psalm (vir elektriese kitare met orrelspel)

Dis Sondagaand. Sy glimlag breed, is verby tagtig, en swaai haar selfoon met die liggie wat brand bokant haar kop saam met honderde ander van alle generasies terwyl elektriese kitare die akkoorde tussen “So-o-on-on-vanger” en “Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn” op die verhoog vlak by die doopvont speel. Die

By Woordfees 2025 | Zoid Psalm (vir elektriese kitare met orrelspel) Lees verder

Artikels
’n Poppekas het ’n kreatiewe manier gebied om die gemeente se aandag te prikkel en te hou terwyl hulle baie het om na te luister. Foto: Verskaf

Elders gesien | Toe laat die begroting die ‘poppe dans’

Skaterlag, begroting, kerk? Op ’n Lentesondag het hierdie drie konsepte mekaar kon vind by die NG Gemeente Durbanville-Bergsig wat gelag en handegeklap het terwyl Grietjie die pop finansiële ‘groot woorde’ mishoor. Alida Vorster vertel meer oor hierdie eerste wat hulle gemeente so geniet het. Die idee vir ’n poppekas as ’n speelse invalshoek om oor

Elders gesien | Toe laat die begroting die ‘poppe dans’ Lees verder

Nuus

Resensie: Vind die ritme van die lewe … soos ’n metronoom

Sinkroniseer: Die kuns om in pas met God te leef deur Zander van der Westhuizen Uitgewer: Bybelkor, 2025 Resensent: Rethie van Niekerk Van der Westhuizen begin deur te sê dat hy nie ’n dagstukkieboek tipe ou is nie. Die lewe is daarvoor te morsig. Hoewel Sinkroniseer dus soos ’n dagstukkieboek lyk, is dit nie bedoel

Resensie: Vind die ritme van die lewe … soos ’n metronoom Lees verder

Boeke

NG Kerk Kareedouw: Leraarspos

Vakature: Leraarspos Die kerkraad van die NG Kerk Kareedouw wag in afhanklikheid aansoeke in vir ’n voltydse/deeltydse/bepaalde termyn/vaste termyn leraarspos. GEMEENTEPROFIEL NG Kerk Kareedouw is tussen die Kouga- en Tsitsikammaberge geleë, omring deur landerye en Kaapse fynbos wat die getrouheid van God se skepping weerspieël. Ons gemeente is ’n Christelike geloofsfamilie met ongeveer 375 lidmate

NG Kerk Kareedouw: Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Riebeeckstad-Erfdeel: Voltydse leraar of Diensleraar

Vakature: Voltydse leraar of Diensleraar GEMEENTEPROFIEL: Erfdeel-gemeente is geleë in Riebeeckstad naby Welkom in die Vrystaat. Ons gemeente beklemtoon die evangeliese boodskap van verlossing, genesing en ’n meer persoonlike ervaring van geloof en leef in alles, insluitend ons finansies in totale afhanklikheid van die Here alleen. Die gemeente beleef baie goeie erediensbywoning en betrokkenheid van

NG Gemeente Riebeeckstad-Erfdeel: Voltydse leraar of Diensleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kogelberg: Voltydse predikantspos

Voltydse predikantspos Gemeenskaps- en Gemeenteprofiel NG Gemeente Kogelberg strek vanaf Arabella tot by Rooiels en sluit Kleinmond, Bettysbaai, Pringlebaai en Rooiels in. Ongeveer 70% van die lidmate woon op Kleinmond en 25% in die Hangklipstreek. Kleinmond lê 90 km vanaf Kaapstad en 40 km vanaf Hermanus, in die Kogelberg-biosfeer – een van die wêreld se

NG Gemeente Kogelberg: Voltydse predikantspos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Op Saterdag 11 Oktober 2025, het daar sewe vanuit die nege ringsgemeentes, asook verteenwoordigers vanuit die NG Kerk in Afrika (NGKA) en die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGKSA), byeengekom op Jacobsdal vir die werkswinkel van Dorpe Floreer. Een van Jacobsdal se uitdagings is om konstant drinkbare water te bekom. Die krane is gereeld leeg, veral in die Ratanang-woonbuurt. Die meeste van die werk is alreeds vooraf gedoen, maar die groep afgevaardigdes moes help om die watertenk op die kerkgronde af te rond deur ’n chloor-‘floater’ in te sit, vrywaringsbord vas te maak en die kraan te installeer.

Ring van Fauresmith: ‘Skattejag’ op swaarkry-dorpe bring nuwe perspektief oor kerke se betrokkenheid

Mias Nortier van NG Kerk Jacobsdal skryf:  Die Ring van Fauresmith strek vanaf Springfontein in die suide van die Vrystaat tot Jacobsdal aan die weste. Hierdie string dorpies beskik oor gemeenskappe met diverse boerderye, toerisme-attraksies en mense met groot harte. Ongelukkig ook, deel hierdie dorpies die werklikheid van munisipaliteite wat verval en infrastruktuur wat verkrummel

Ring van Fauresmith: ‘Skattejag’ op swaarkry-dorpe bring nuwe perspektief oor kerke se betrokkenheid Lees verder

Artikels

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 Oktober 2025)

Hierdie kennisgewings is op 17 Oktober 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr GF (Gustav) Claassen (emeritus) as brugleraar na NG Pretoria-Tuine. AANVAAR Ds WD (Willem) Sauer van Tsitsikamma na Somerset-Wes. WES-KAAPLAND BEROEP AANVAAR Ds Willem Sauer van die NG Gemeente Tsitsikamma het die beroep na die NG Gemeente Somerset-Wes aanvaar met ingang

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 Oktober 2025) Lees verder

Amptelik

NG Gemeente Port Elizabeth-Heideveld: Skriba

Vakature: Skriba Sluitingsdatum: 31 Oktober 2025. VEREISTES VIR DIE POS: Kennis en ervaring van die funksionering van die kerkraad en gemeente. Goeie taalvaardighede. Sterk rekeningkundige ondervinding. Rekenaarvaardig (MS Office, Winkerk-databasis). Kennis van programme soos Canva nie verpligtend maar voordelig. Goeie interpersoonlike verhoudings en organisatoriese vermoë. Goeie administratiewe vaardighede. Sperdatumgedrewe persoon wat fokus op detail, akkuraatheid

NG Gemeente Port Elizabeth-Heideveld: Skriba Lees verder

Afgehandelde vakatures

Brief: ‘Vryheid van spraak mag nooit bydra tot doodslag en wrede moorde nie’

PL Scholtz van Kaapstad skryf: Ek het vanoggend op RSG geluister na die debat tussen ds Rudi Swanepoel en Jaco Kleynhans. In dié verband wil ek net graag u aandag vestig op die volgende: Oor ’n lang tydperk het die aksies en die beleid van die ANC-regering, die Amerikaanse regering gegrief. Die ANC se beheptheid

Brief: ‘Vryheid van spraak mag nooit bydra tot doodslag en wrede moorde nie’ Lees verder

Briewe

NG Hottentots-Holland Familiekerk: Leraar

Vakature: Leraar NG Hottentots-Holland Familiekerk is aan die voet van Helderberg in die dorp Somerset-Wes, in die Helderbergkom geleë. Weens die aftrede van een van ons leraars, sal ’n vakante onbepaalde termyn leraarspos vanaf 1 April 2026 beskikbaar wees. In ooreenstemming met algemene sinode riglyne bied ons ’n vergoedingspakket aan, wat ’n behuisingstoelaag insluit. Hottentots-Holland-gemeente

NG Hottentots-Holland Familiekerk: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Amptelike nuus – 10 Oktober 2025

  Hierdie kennisgewings is op 10 Oktober 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za   BEROEP Ds JN (Jean) Pelser van Fontainebleau as diensleraar na Nieuwoudtville; ds EAN (Albie) Steenkamp van Op-die-Berg (tentmaker met opdrag Amos-bediening) na Op-die-Berg. WES-KAAPLAND BEROEP Tydens ’n spesiale kerkraadsvergadering wat op 30 September 2025 gehou is, het die kerkraad van

Amptelike nuus – 10 Oktober 2025 Lees verder

Amptelik
Scroll to Top