Brief | NGK se skenking: ‘Ons het beter gesprek nodig’
Wouter van Velden van Bloemfontein skryf: Die skrywes rondom die NG Kerk se bydra aan die Midde-Ooste en die gesprekke op sosiale media verwys. Ek vind die volgende kommerwekkend as ek deur die gesprekke lees: “Charity begins at home” Hierdie uitspraak, of iets wat daarmee verband hou, is dikwels op sosiale media geuiter. Somtyds het […]
Brief | NGK se skenking: ‘Ons het beter gesprek nodig’ Lees verder
Briewe

















