Brief | Kerk in hof: Hofbevel of halwe aanhaling? Sedgefielder vra sinode om duidelikheid
Nico Basson van Sedgefield skryf: Die aktuarius van die Wes-Kaapse Sinode se amptelike verklaring (DK 05.06.2026) oor die hofbevindinge op 2 Junie 2026 (ds Coetzee) asook persverklaring Knysna-Plett Herald 11 Junie 2026 het betrekking: Volgens die berig in Knysna-Plett Herald word weereens aangedui dat die hof gelas het dat die klag van skeurmakery teen ds […]


















