Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Maart 2026)
Hierdie kennisgewings is op 06 Maart 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop I-M (Ilsé-Mari) Coetzee na Pretoria-Garsfontein; prof J (Juanita) Meyer as diensleraar na Waterbron; ds MJF (Tienie) Swanepoel van Mareetsane as diensleraar na Daniëlskuil. AANVAAR Prop A (Alicia) Bosman na Nelspruit. NOORD-KAAPLAND BEROEP Hiermee wil ons die breër kerkgemeenskap inlig dat […]
Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Maart 2026) Lees verder
Amptelik


















