Medestappers skenk rykdom aan staptog
Dr Johannes Mouton van Table View-gemeente skryf: Ons het onlangs die voorreg gehad om die Amatola-staproete aan te pak. Ons het dit met die gewone verwagtinge gedoen: mooi natuurskoon, ’n fisiese uitdaging, en ’n bietjie wegkom van die alledaagse. Wat ons nie verwag het nie, was hoe die stap vir ons iets veel dieper sou […]
Medestappers skenk rykdom aan staptog Lees verder
Artikels




















