‘Dit gaan nie om ’n sáák nie’
Gerrit Engelbrecht van die Strand skryf: In die interpretasie van die sogenaamde “gay-tekste” moet die gedeeltes direk in verband gebring word met die kern van die Goeie Nuus, naamlik om ons te vertel van en te laat glo in God se genadige ingryping in die geskiedenis deur Jesus Christus se verlossingswerk. Persone met ’n homoseksuele […]
‘Dit gaan nie om ’n sáák nie’ Lees verder
Briewe



