Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Woord en wetenskap: Vriend of vyand?

Chris Smith van Westonaria skryf: In outydse oorlogstye, wanneer iemand by ’n basis aankom, is daar gevra: “Vriend of vyand?”. Dan moet die wagwoord gegee word of daar is moeilikheid. Dalk moet daar ook in die debatte vandag gevra word of die natuurwetenskappe vir die teologie (Woord) vriend of vyand is? Die meeste sal dadelik […]

Woord en wetenskap: Vriend of vyand? Lees verder

Briewe

Wie se mening het gesag?

Johann Theron van Kraaifontein skryf: In kerklike debatte is die grondliggende vraag waar die gesag lê. Ons sê mos soveel mense soveel menings, maar waar lê die gesag? Die samelewing ken gesag toe aan onder andere die wetenskap, die Pop-kultuur, prominente figure, die meerderheid, die regbank, menseregte en Google. In die kerk lê die gesag

Wie se mening het gesag? Lees verder

Briewe

‘Nelis maak denkfout oor Heilige Gees’

Abrie Botha van Somerset-Wes skryf: Nelis Janse van Rensburg (die moderator van die algemene sinode) sê tereg (in sy videoboodskap waaroor Kerkbode op 29 Januarie berig het) ons eenheid lê in ons verbondenheid met Christus. Hy maak ongelukkig ’n groot denkfout oor die Heilige Gees. Die Heilige Gees verbind ons aan Christus en die Woord.

‘Nelis maak denkfout oor Heilige Gees’ Lees verder

Briewe

Is NG Kerk dan twee-kerke-in-een?

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Op 20 Januarie is ’n videoboodskap van ds Nelis Janse van Rensburg geplaas onder die opskrif: “Ons aandag hoort nou by sorg, nie stryd”. Die hoofboodskap van hierdie video gaan oor eenheid in die NG Kerk. In verskillende berigte in die media, ook hier in Kerkbode word dit duidelik gestel dat

Is NG Kerk dan twee-kerke-in-een? Lees verder

Aktueel Briewe

‘Dit is fundamentele Skrif- en Skrifgesagverskille wat ter sprake is’

Arnold Griesel skryf: Neels Jackson in sy skrywe van 11 Januarie vra: “As lidmaat wat gay-gelowiges en hulle verhoudings volledig aanvaar, wil ek duidelik stel wat ek oor elkeen van dié sake glo.” (Verwysend na sy sienswyses oor Skrifgesag, wie God is, hoe God die mens geskape het, wat sonde is en die aard van

‘Dit is fundamentele Skrif- en Skrifgesagverskille wat ter sprake is’ Lees verder

Aktueel Briewe

Moralisme skree: ‘Kruisig Hom!’

Gerrit Engelbrecht van die Strand skryf: Nioma Venter (ondervoorsitter van die algemene sinode) het tereg iewers gesê die algemene sinode het na jare se studie en debatte tot die konklusie gekom dat daar twee antwoorde is op die kwessie van selfdegeslagverhoudings, met ’n diep respek en agting vir God en sy Woord agter altwee antwoorde.

Moralisme skree: ‘Kruisig Hom!’ Lees verder

Briewe
Daar is net soveel begaafde, intelligente mense wie se lewensverhale getuig van die shalom wat hulle gevind het toe hulle Christus leer ken het. Ek dink sommer aan CS Lewis se lewensverhaal, skryf Lettie Büchner ná die lees van Ben du Toit se nuwe boek.

‘Ek is opnuut geïnspireer om te getuig’

Die lees van haar eerste boek van 2021 is aangehits deur al die mediadekking wat dit gekry het, skryf LETTIE BÜCHNER. Ek vermoed mense se ontsteltenis oor die boek het dalk te make met die feit dat iemand wat sy hele lewe gewy het as ’n verteenwoordiger/medewerker van ’n opperwese nou, na aftrede, ’n boek

‘Ek is opnuut geïnspireer om te getuig’ Lees verder

Aktueel Briewe

‘Liefde sonder bekering van sondes verdraai evangelie’

Johan van Noordwes skryf: Ek lees die rubriek van Christo Lombaard op 13 Januarie op die Kerkbode-toep en vra myself af: Waar is die balans? Wanneer plaas Kerkbode ’n rubriek wat die behoudende standpunt stel? Ai, Kerkbode … ai. Christo se rubriek bevat heelwat mistastings, of “fake news”. Eerstens is die vergelyking tussen slawerny, seksisme

‘Liefde sonder bekering van sondes verdraai evangelie’ Lees verder

Aktueel Briewe

Om tydens grendeltyd te rou, is om te luister en te skryf

Anelia Heese skryf uit Nürnberg, Duitsland: Hoeveel keer begin ek deesdae ’n brief met die sinnetjie: “Ek skryf uit ’n koue Duitsland, 12 500 km van my tuisdorp af …” Om huis toe te verlang, is al vir jare deel van my identiteit as ’n Suid-Afrikaner wat in die buiteland leef. Hierdie unieke verlange voel

Om tydens grendeltyd te rou, is om te luister en te skryf Lees verder

Briewe

Mag die liefde heel bly, al versplinter die kerk

Lucas Visagie van Centurion skryf: In die Christelike geloofsgemeenskappe was daar nog altyd verlore mense, dié wat vrylik Protestants ’n eie rigting neem en konstant afsplinter, en dié wat soekend en akkommoderend, bloot eerlik vanuit hulle eie gebrokenheid, besef die enigste heling is die liefde. Is enige vorm van uitsluiting nie blote liefdeloosheid nie? As

Mag die liefde heel bly, al versplinter die kerk Lees verder

Aktueel Briewe

Liewe NG Kerk

Johan van Steynsburg skryf: My naam is nog in julle lidmaatregister. Vyftien jaar gelede was ons besig om te baklei oor gays, swartmense, Indiërs en bruinmense. Ek was kwaad toe ek saam met die kerkraadkommissie moes uitpluis of die katkisante goed genoeg is. Toe ek langs my seun gaan sit in die konsistorie sien ek

Liewe NG Kerk Lees verder

Aktueel Briewe

‘G’n eenheid in NG Kerk oor wat ons glo’

Arnold Griesel van Bethulie skryf: Dr André Bartlett se opiniestuk in Kerkbode (27 November) verwys. Dit is duidelik dat die skrywer nie die nuanse verstaan waaroor gedoleer word nie: Hy skryf: “Die probleem is nie dát ons van mekaar verskil nie, maar hóé ons ons verskille hanteer: of ons nou doleer of nie doleer nie,

‘G’n eenheid in NG Kerk oor wat ons glo’ Lees verder

Aktueel Briewe

Kersfees: hoërisikotyd vir vervolgde Christene

Janine Coetzee, direkteur van There 4 Ministries en lidmaat van Kraggakamma-gemeente in Port Elizabeth skryf: Kerstyd het aangebreek en die afgelope paar maande het die versierings in die winkels daar­toe bygedra om die gevoel van afwagting in ons hart te laat toeneem. Ja, Kerstyd is vir ons in Suid-Afrika sinoniem met familiekuiers, saamwees en emosies

Kersfees: hoërisikotyd vir vervolgde Christene Lees verder

Briewe

Ons kan nie God se vriend wees en die wêreld s’n nie

Ds Charl van Schalkwyk van Volks­rust skryf: Moderator sê jammer aan ­‘broer’ wat sê hy’s verraai (Kerkbode, 9 Oktober)? Het die NG Kerkleiers nie op ’n punt gekom waar hulle die “Holy Christ”-gesindheid verruil het vir die “Hollywood”-gesindheid nie? Populariteit, politieke korrektheid en sosiale aanvaarbaarheid is wat vir die samelewing belangrik is. “Holy Christ”-gesindheid is

Ons kan nie God se vriend wees en die wêreld s’n nie Lees verder

Briewe

Twee uitgawes van die Direkte Vertaling Bybel

Ds Danie Haasbroek (emeritus) van Wingatepark, Pretoria skryf: Op 29 November 2020 word die nuwe Bybel amptelik in gebruik geneem. Dit is nog ’n mylpaal wat bereik word. Mense verlang nou na meer inligting oor watter uitgawe om te koop: die kleinletter- of die hoofletter-uitgawe. Wat is die verskil tussen hulle? Hierdie benamings verwys daarna

Twee uitgawes van die Direkte Vertaling Bybel Lees verder

Briewe

Definitief gaan dit oor mense

Johan van Noordwes skryf: Gerrit Engelbrecht skryf dat die “gay”-kwessie nie om ’n saak gaan nie, maar om mense. Ek wil hiermee heelhartig saamstem en probeer graag om sy vrae vanuit ’n behoudende perspektief te beantwoord. Eerstens word niemand as tweede­rangse lidmate behandel nie. Heilige seksualiteit (ek leen by Christopher Yuan) word van alle Christene

Definitief gaan dit oor mense Lees verder

Briewe
Scroll to Top