Is dit regtig nog weer nodig?
Prof Hoffie Hofmeyr, emeritus UP en emeritus, Evangelische Theologische Faculteit, Leuven, België, skryf: Die artikel van ds Mias van Jaarsveld naamlik “Gay mense word nog steeds gebrandmerk” in die elektroniese Kerkbode van 21 Junie verwys. Ek wil my doelbewus nie hier uitspreek oor die SGV-kwessie nie, maar omdat ons almal van gays in familie- of vriendekringe weet, staan […]
Is dit regtig nog weer nodig? Lees verder
Briewe

