Nuwe liedere tot eer van die Here
Jan Breytenbach van Premiermyn, Cullinan, skryf: God beveel ons en plaas in ons die ywer om nuwe liedere te sing tot sy eer. Ons doen dit Sondae in die eredienste deur ook liedere uit VONKK en Flam, wat pragtige woorde en nuwe wysies het, te sing. Ons kan dit egter nie by ons huis sing […]
Nuwe liedere tot eer van die Here Lees verder
Briewe

