Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Queering the prophet: Jonker se reaksie ‘help Kairos Netwerk’

Ds Theo Danzfuss skryf: Prof Louis Jonker se brief in Kerkbode verwys.  Ek wil graag ons dank betuig aan die dapper professor wat eerlik genoeg was om homself te distansieer van die vals teologie wat sy eie teologiese fakulteit in aanloop tot hulle “Queering the prophet” verkondig. Ek verwys na die brief in Kerkbode waar […]

Queering the prophet: Jonker se reaksie ‘help Kairos Netwerk’ Lees verder

Briewe

‘My grootste geskenk as gay bedienaar van die Woord …’

Dr Louis van der Riet skryf: Hierdie lesersbrief is gerig aan elkeen wat hulleself as ’n bondgenoot (“ally”) van LGBTQI+ mense beskou. In navolging van Jesus, word ons geroep om as bondgenote op te tree; mense wat ongeregtigheid teenstaan namens die noodlydende, die arme en die verontregte. So ’n persoon het mag wat hierdie mense

‘My grootste geskenk as gay bedienaar van die Woord …’ Lees verder

Aktueel Briewe

‘Kerk is g’n republiek waar die meerderheid besluit’

Johann Theron van Kraaifontein skryf: Die woord “liberalisme” word nogal gereeld gehoor in ons kerk. Richard Niebuhr beskryf die liberale benadering in sy boek The kingdom of God in America as hy sê: “A God without wrath brought men without sin into a kingdom without judgement through the ministrations of a Christ without a cross.”

‘Kerk is g’n republiek waar die meerderheid besluit’ Lees verder

Aktueel Briewe

Prof by Maties maak kapsie teen konferensie

Louis Jonker, uitgelese professor in Ou Testament, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, skryf:   Hiermee wil ek graag reageer op die polemiek rondom die “Queering the prophet”-konferensie wat deur die Gendereenheid by die Fakulteit Teologie op Stellenbosch aangebied word.   Ek is op rekord dat genderperspektiewe uiters belangrik is vir die hermeneutiese besinning binne die NG

Prof by Maties maak kapsie teen konferensie Lees verder

Aktueel Briewe

Tema van konferensie by universiteit ontstel

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Dit is met absolute afgryse dat ek as toegewyde NG lidmaat lees die Sinode van Wes-Kaapland adverteer ’n konferensie met die titel “Queering the prophet”. Die advertensie begin so: “The *Gender Unit of the Beyers Naudé Centre for Public Theology, Faculty of Theology, Stellenbosch University, invites you to a conference

Tema van konferensie by universiteit ontstel Lees verder

Aktueel Briewe

Lei alle gelowe regtig na God?

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Prof Johannes Froneman se vraag “Wat beteken Tutu se teologie?” (Kerkbode, 21/01/2022) het betrekking. Ek stem saam met prof Froneman dat wyle emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu ’n besondere mens was wat ’n bepaalde boodskap van liefde op maatskaplike en politieke vlak laat grondvat het toe die land dit die nodigste gehad

Lei alle gelowe regtig na God? Lees verder

Aktueel Briewe

Organies-historiese proses van Skrifuitleg

Albin Bowler van Bellville skryf: Sogenaamde behoudendes en/of dolerendes ignoreer verskeie aspekte van die hermeneutiese proses om die Bybelse boodskap te vertolk vir die moderne mens. Daar is dele wat hermeneuties uitgelê moet word. Sommige van die uitsprake, gebruike en instruksies is vir ons, wat duisende jare later leef, vreemd. Lees ook: Kerkskeuring: 5 vrae

Organies-historiese proses van Skrifuitleg Lees verder

Aktueel Briewe

‘Skepper stuur ons nie met leë hande’

David Magerman van Komaggas skryf: “In my leeftyd het ek my aan Afrikane se stryd gewy. Ek het my nie net teen wit oorheersing nie, maar ook teen swart oorheersing verset. Ek het die ideaal gekoester van ’n vry en demokratiese samelewing waarin mense eensgesind en met gelyke geleenthede leef. Dit is ’n ideaal waarvoor

‘Skepper stuur ons nie met leë hande’ Lees verder

Aktueel Briewe

Wees versigtig vir valse uitgangspunte

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Die artikel “Die geskenk van kairos” (Kerkbode, 26/11/2021) het betrekking. “Godspartydigheid lê aan die hart van die ryk geskiedenis en ryk tradisie van kairos-teologieë,” skryf dr Nadia Marais. Sy gee voorbeelde van groepe en persone wat hulle beroep op hulle siening van die partydigheid van God. In die loop van

Wees versigtig vir valse uitgangspunte Lees verder

Briewe

Hoop en sekerheid

Hennie Bernhardt van Dalpark in Brakpan skryf: In ’n onlangse artikel (23 November 2021) in Kerkbode getiteld “Christus red meer as net ons siel”, skryf dr Christo Benadé onder andere die volgende: “… dat die lyding en sterwe van Jesus aan die kruis implikasies het vir die hele menslike bestaan en nooit verskraal kan word

Hoop en sekerheid Lees verder

Briewe

‘Rede-nasies’ in kerk die gevolg van gesprek sonder gemene grond

Johann Theron van Kraaifontein skryf: Daar is die bekende woorde van René Descartes, ’n filosoof wat so honderd jaar na Martin Luther geleef het: “Ek dink, daarom is ek” (Cogito ergo sum). Descartes word deur baie beskou as die vader van die moderne wetenskap. Die voorrang van die rede en die rasionele denke en daarmee

‘Rede-nasies’ in kerk die gevolg van gesprek sonder gemene grond Lees verder

Aktueel Briewe

‘G’n verskonings – roep ’n spesiale algemene sinodesitting byeen’

Chris Smith van Westonaria skryf: Die NG Kerk bly in die nuus en dit op ’n manier wat die beeld van die kerk, en die koninkryk skade aanrig. Die media berig hoofsaaklik slegte nuus op ’n sensasionele wyse. Die huidige polemiek tussen die dolerendes en die Algemene Sinode, met al die debatte in die openbare

‘G’n verskonings – roep ’n spesiale algemene sinodesitting byeen’ Lees verder

Briewe

‘Wat beoog word, is ’n radikale reformasie van die NG Kerk’

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Prof Johan van der Merwe maan “Ligloop vir die pyn van 1986”. 1986 se gebeure het ons eie plattelandse gemeenskap (soos waarskynlik vele ander) baie hard getref – nie net die gemeente waar ek lidmaat was nie, maar die hele dorp was basies in twee kampe verdeel. So ek ken

‘Wat beoog word, is ’n radikale reformasie van die NG Kerk’ Lees verder

Briewe

Wat beteken Hervormingsdag vir NG Kerk vandag?

Johan Janse van Rensburg skryf: Die laaste dag van Oktober sal net sommige gelowiges daaraan herinner dat die geloofsdaad van Martin Luther in 1517 die begin van ’n hervorming van die geloof en kerk beteken het. Is daar vandag nog iemand wat die moed het om soos Luther radikaal aan die deur van die wêreldwye

Wat beteken Hervormingsdag vir NG Kerk vandag? Lees verder

Briewe

‘Mense kies nie om óf homoseksueel óf heteroseksueel te word’

Gert Maritz van Brackenfell skryf: Vir baie jare al is die onverkwiklike debat oor homoseksualiteit in die kerk aan die gang. Die rol van die wetenskappe in die debat is baie onderspeel. Na my mening is dit nodig om die wetenskappe oor homoseksualiteit te laat “praat” en dat daar na die “stem” van die wetenskappe

‘Mense kies nie om óf homoseksueel óf heteroseksueel te word’ Lees verder

Briewe

Dolering: Maar wat van hierdie ‘dwaling’?

Attie Claassens van Bellville skryf: Ek is ’n lidmaat van die NG Kerk Bellville-Wes. Sedert my aftrede in 2013 en as kerkraadslid vir ses jaar volg ek met groot belang-stelling die debatte en besluitnemings van die kerk se sinodes. In hierdie tyd lees ek ook onder andere die volgende boeke: Lewend en kragtig? In gesprek

Dolering: Maar wat van hierdie ‘dwaling’? Lees verder

Briewe
Scroll to Top