Dalk is dit tyd om nóú ‘missionaal’ kerk te wees?
Ds Mias Nortier van Laingsburg skryf: Covid-19 het vele realiteite ontbloot. Byna elke dag lees ons in die media van grootskaalse korrupsie, ongelykheid en ’n moedeloosheid onder die gewone persoon op straat. Dit was nog altyd daar, nou word dit net ál hoe meer ontbloot. Die kerk in die RSA is ook redelik onkant gevang […]
Dalk is dit tyd om nóú ‘missionaal’ kerk te wees? Lees verder
Briewe








