Verskille in uitleg van Bybeltekste
Piet Kaapland skryf: Diegene wat teen selfdegeslag-huwelike is, gebruik ‘n hele aantal Bybeltekste om hulle siening te staaf. Diegene wat pro selfdegeslag-huwelike is, sê dat die betrokke tekste anders verstaan moet word teen die agtergrond van daardie tyd. Dit sal tot groot hulp wees as diegene wat selfdegeslagsverhoudings goedkeur, in Kerkbode ‘n kort verklaring kan […]
Verskille in uitleg van Bybeltekste Lees verder
Aktueel Briewe









