Is daar nog plek in die kerk?
Jorina Redelinghuys van Sasolburg skryf: Ek het grootgeword met kwaai dominees. Dominees wat alles geweet het. Wanneer hulle gepraat het, het ander geluister. Kwaai dominees met wie jy nie moeilikheid soek nie… Mààr wanneer hulle geglimlag het, het jy God se lig in hulle gesien. ‘n Glimlag wat jy kan vertrou, van opregtheid, omgee, ‘n […]
Is daar nog plek in die kerk? Lees verder
Briewe





