Dié stemme nog welkom?
Andries Louw skryf via die kommentaarafdeling by www.kerkbode.co.za: Die artikel (“Dit is tyd vir aanbeweeg”) van Nelis Janse van Rensburg laat my misrabel voel. Die opskrif kommunikeer na my mening die boodskap dat die besware van mense wat teen Nelis en andere se pro-gay agenda gekant is, nou nie meer ontvanklik sal wees nie, trouens […]
Dié stemme nog welkom? Lees verder
Briewe








